Deli on Main

Deli on Main Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Deli on Main, Coffee shop, 120 Schroder Street, Upington.
(1)

Heerlike stowe Beesvleis met kapokaartappels en soet ertjies. Kos vir ʼn koning. Sit jou troon op en kom eet saam.
29/09/2026

Heerlike stowe Beesvleis met kapokaartappels en soet ertjies. Kos vir ʼn koning. Sit jou troon op en kom eet saam.

Vandag se wegneem ete is ruim en romerig. Probeer gerus. Dit is nuut op die menu. Bestel asb voor 9H30. Kos sal reg wees...
29/09/2026

Vandag se wegneem ete is ruim en romerig.
Probeer gerus. Dit is nuut op die menu.
Bestel asb voor 9H30. Kos sal reg wees vanaf 12H30 vir afhaal. Lekked eet.

28/09/2026

Sakkie Nel het vir ons hierdie oulike liedjie gemaak en ʼn paar fotos saamgesit by dit.

Luister gerus en laat weet ons wat jy dink van dit.

Met dank aan Sakkie Nel. Gaan luister gerus na van sy liedjies op YouTube.

Hendrico het homself been-af gewerk hier met die aanbou by die Deli on Main. 🤣Dankie Kalib vir julle flinke bouwerk.
28/09/2026

Hendrico het homself been-af gewerk hier met die aanbou by die Deli on Main. 🤣

Dankie Kalib vir julle flinke bouwerk.

Arnel, Katelynne sê baie dankie vir die mooi rose op ons tafels vanoggend. Nou is die tyd van die jaar vir rose, nie te ...
28/09/2026

Arnel, Katelynne sê baie dankie vir die mooi rose op ons tafels vanoggend.

Nou is die tyd van die jaar vir rose, nie te warm en ook nie te koud nie.

As jy nog nie die Deli on Main ondersteun het nie, is die week jou kans. Kom probeer gerus ons koffie, koek en kos en be...
27/09/2026

As jy nog nie die Deli on Main ondersteun het nie, is die week jou kans. Kom probeer gerus ons koffie, koek en kos en bekyk ons vele ander produkte van naderby.

Wonder jy nog waarmee jy jou groot honger moet stil. Kom probeer ons 200gram Beef of Buffel burger met jou gunsteling so...
26/09/2026

Wonder jy nog waarmee jy jou groot honger moet stil. Kom probeer ons 200gram Beef of Buffel burger met jou gunsteling sous.

Vanoggend se weer genoodsaak pannekoek. Kom geniet ʼn savoury of soet pannekoek by die Deli on Main vanoggend.
26/09/2026

Vanoggend se weer genoodsaak pannekoek. Kom geniet ʼn savoury of soet pannekoek by die Deli on Main vanoggend.

Pampoenpoffertjies, Boboties, Lasagnes, Wildspasteie, Lamspasteie, Groentedisse, Groenboontjie bredies. Jy noem dit en o...
26/09/2026

Pampoenpoffertjies, Boboties, Lasagnes, Wildspasteie, Lamspasteie, Groentedisse, Groenboontjie bredies.

Jy noem dit en ons het dit in voorraad.

Tuisgemaak vir maksimum eet genot.

Groente reeds gaar, maar bevrore. Plaas in die oond vir 20 minute en siedaar, jy het ʼn heerlike kaas deurspekte groente ...
26/09/2026

Groente reeds gaar, maar bevrore.
Plaas in die oond vir 20 minute en siedaar, jy het ʼn heerlike kaas deurspekte groente gereg.

Address

120 Schroder Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:45 - 17:00
Tuesday 07:45 - 17:00
Wednesday 07:45 - 17:00
Thursday 07:45 - 17:00
Friday 07:45 - 17:00
Saturday 07:45 - 14:00

Telephone

+27542050320

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deli on Main posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Deli on Main:

Shortcuts

Share