Die Afdak, Upington

Die Afdak, Upington For the best atmosphere and cappuccino in the region come to "die Afdak"
(2)

Iets besonders is oppad, binnekort by die Afdak….!!!Kom ontdek nuwe geure!!!Binnekort bied Die Afdak gereeldeproe-ervari...
13/07/2026

Iets besonders is oppad, binnekort by die Afdak….

!!!Kom ontdek nuwe geure!!!

Binnekort bied Die Afdak gereelde
proe-ervarings aan waar jy 'n verskeidenheid van Wickens Vleismark se produkte kan proe - elke keer voorberei met verkillende speserye, geure en geurprofiele.

Hou ons Facebook-blad dop
vir meer besonderhede en die
amptelike bekendstellingsdatum!

Vir meer inligting kontak ons gerus op 083 257 3903

- - - WANT ONS GEE OM - - -

🎉!!Die Afdak se Desember werks dae!!🎉Ons is toe vanaf die 22ste Desember en dan maak ons weer oop op die 5 de Januarie 2...
09/12/2025

🎉!!Die Afdak se Desember werks dae!!🎉

Ons is toe vanaf die 22ste Desember en dan maak ons weer oop op die 5 de Januarie 2026.

Hoop almal het ‘n geseënde feestyd.

Vir enige navrae of bestellings kontak ons gerus op 083 257 3903.

- - - WANT ONS GEE OM - - -

Address

Kowen Street 6
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 14:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27825555873

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Afdak, Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category