24/09/2026
π₯ Spanbou met βn verskil by Plaastoe! πΏπ₯
Die ZFM Distrik Aptekers se span het ons unieke braaiplek op die duin ingespan vir βn lekker potjiekos kompetisie!
Ons braaiplek bied die perfekte buitelug ervaring vir spanbou geleenthede: veilig, privaat en net-net buite die dorp, met die rustigheid van die natuur rondom jou. π³π₯
Of julle nou βn potjiekos kompetisie wil aanpak, saam wil braai of net βn dag weg van die kantoor wil spandeer, Plaastoe is die plek vir βn spanbou met βn verskil! π€
π Net 7 km buite Upington op die Keimoespad