10/11/2023
My koffie Waentjie is in die mark (nie die besigheid nie, net die waentjie).
- Die wae is gebou met 50mm isolated panele sodat dit koel is in die somer en warm in die winter.
- hy het ingeboude kaste sodat jou voorraad nie rondval waneer jy reis nie.
- bar yskas
- 20m krag kabel wat jy enige plek kan indruk by events/troues/skole sport
- ingevoerde Italiaanse industriële koffie machine
- industriële blender vir yskoffie + 2 jugs vir die besige dae
- wasbak met 20L water kan.
Die wae is 3M lank, 2M wyd en 2.4m hoog.
Werk gemaklik 3 persone in hom 🙌🏼
‼️Die rede vir verkoop : het nie kapasiteit vir die events nie. My tyd en hande is te min ‼️
Ek gaan wel steeds alle voorraad kan verskaf en opleiding kan gee vir jou. My hart is ook om in die proses mense te help om ‘n besigheid op die been te kry wat werklik die ekstra inkomste nodig het.
Kontak my direk op facebook of epos my by [email protected] vir meer inligtig.
PS : ek het ‘n prys maar dit is onderhandelbaar. Offers is welkom 🙌🏼