Zeerust, die Handsak

Zeerust, die Handsak COFFEE SHOP & Home Industries
Platters & Cakes! Snacks & Treats! Gifts and Bags!

๐Ÿฐ๐Ÿ›๏ธ๐Ÿฎ

Kort jy ล„ nuwe Handsak?๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜ Of soek jy dalk ล„ verskoning om nog ล„ mooie by jou versameling te voeg??Hoe dit ookal s...
04/06/2026

Kort jy ล„ nuwe Handsak?
๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜

Of soek jy dalk ล„ verskoning om nog ล„ mooie by jou versameling te voeg??

Hoe dit ookal sy...๐Ÿค”
Die Zeerust, die Handsak kan help!!

Mooiste Nuwe Sakke in Voorraad!!

โ˜Ž๏ธ 083 409 0646
WhatsApp Nommer

๐Ÿ“ Of Kom kuier vir ons...
President Straat 9, Zeerust

๐Ÿ•› Besigheids Ure:
Weeksdae 8-16h30

Saterdae 8-12h00

โ˜•โค๏ธ โ˜• Koffie winkel sluit 30min voor winkel.
โ˜•๐Ÿ’œ โ˜• Slegs bespreekte funksies Saterdae.

Handsak Groette
๐Ÿ‘›๐Ÿ‘›




Heerlike Droรซ Vrugte vanuit die Kaap!!๐Ÿฅญ๐Ÿ๐Ÿ‹โ€๐ŸŸฉ๐ŸŒ๐Ÿ๐Ÿ“๐Ÿ’๐Ÿ‘๐Ÿซ๐ŸŠ๐Ÿ‰๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿˆ Kraak vars en Beste Kwaliteit.๐Ÿ“ Vrugte rolle๐Ÿ“ Halwe Perskes๐Ÿ“ Suik...
02/06/2026

Heerlike Droรซ Vrugte vanuit die Kaap!!
๐Ÿฅญ๐Ÿ๐Ÿ‹โ€๐ŸŸฉ๐ŸŒ๐Ÿ๐Ÿ“๐Ÿ’๐Ÿ‘๐Ÿซ๐ŸŠ๐Ÿ‰๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿˆ

Kraak vars en Beste Kwaliteit.

๐Ÿ“ Vrugte rolle
๐Ÿ“ Halwe Perskes
๐Ÿ“ Suiker Vrugte
๐Ÿ“ Rosyne
๐Ÿ“ Gemengde Vrugte
๐Ÿ“ Trail Mix
๐Ÿ“ Regte Vrugte Flakes
๐Ÿ“ Neute en Rosyne
๐Ÿ“ Chutney Corn
๐Ÿ“ Halwe Vye

Zeerust, die Handsak
โ˜Ž๏ธ 083 409 0646
WhatsApp Nommer๐Ÿ˜

๐Ÿ“ President Straat 9 - Zeerust

Maak gerus ล„ draai by die winkel!!



Skoenlapper Verjaardag!!๐Ÿฆ‹๐Ÿฆ‹๐Ÿฆ‹๐Ÿฆ‹๐Ÿฆ‹๐Ÿฆ‹๐Ÿฆ‹๐Ÿฆ‹Baie geluk Karlien met jou groot 7de Verjaardag!!๐Ÿ’œ๐Ÿฐ๐ŸŽ‰ ๐Ÿง๐ŸฉทHoop jy't jou spesiale dag baie g...
01/06/2026

Skoenlapper Verjaardag!!
๐Ÿฆ‹๐Ÿฆ‹๐Ÿฆ‹๐Ÿฆ‹๐Ÿฆ‹๐Ÿฆ‹๐Ÿฆ‹๐Ÿฆ‹

Baie geluk Karlien met jou groot 7de Verjaardag!!
๐Ÿ’œ๐Ÿฐ๐ŸŽ‰ ๐Ÿง๐Ÿฉท

Hoop jy't jou spesiale dag baie geniet!

Zeerust, die Handsak
โ˜Ž๏ธ 083 409 0646

Lekker Special @  Zeerust, die Handsak se Koffie winkel!!!Moenie die een misloop nie!๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰ Dubbele Bederf met Koek en M...
01/06/2026

Lekker Special @ Zeerust, die Handsak se Koffie winkel!!!

Moenie die een misloop nie!
๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰

Dubbele Bederf met Koek en Milkshake!!
๐Ÿฅ›๐Ÿฐ๐Ÿฅ›๐Ÿฐ๐Ÿฅ›๐Ÿฐ๐Ÿฅ›๐Ÿฐ๐Ÿฅ›

Geldig vanaf 1 Junie 2026 - 12 Junie 2026

โ˜Ž๏ธ 083 409 0646
Ons WhatsApp nommer om jou tafel te bespreek!!

Handsak Groette
๐Ÿ‘›


Mooier in Groen!!๐ŸŒฑ๐Ÿชด๐Ÿƒ๐Ÿฆš๐Ÿ’š๐ŸŒต Want die winter kan ons nie  keer om elke dag fluks, te werk en woeker nie!!! ๐Ÿ˜€ Sonder hierdie s...
30/05/2026

Mooier in Groen!!
๐ŸŒฑ๐Ÿชด๐Ÿƒ๐Ÿฆš๐Ÿ’š๐ŸŒต

Want die winter kan ons nie keer om elke dag fluks, te werk en woeker nie!!! ๐Ÿ˜€

Sonder hierdie staatmaker span, sou die Zeerust, die Handsak nooit kon doen wat ons elke dag doen!๐Ÿ˜

Dis ล„ voorreg om saam julle te kan werk!
Waardeer elkeen van julle!!

Dankie ook vir elke Like en Share van ons blad! ๐Ÿ’

Handsak Naweek Groette
๐Ÿ‘›

๐Ÿซ–๐Ÿซ– ROOIBOS TEE๐Ÿซ– ๐Ÿซ–Kyk daars min dinge so lekker as ล„ egte koppie sterk Rooibos Tee!!๐Ÿ˜ Nou weer in voorraad by Zeerust, di...
29/05/2026

๐Ÿซ–๐Ÿซ– ROOIBOS TEE๐Ÿซ– ๐Ÿซ–

Kyk daars min dinge so lekker as ล„ egte koppie sterk Rooibos Tee!!๐Ÿ˜

Nou weer in voorraad by Zeerust, die Handsak

๐Ÿซ– Stokkies tee
๐Ÿซ– Rooibos Espresso
๐Ÿซ– Honeybush Espresso

Moenie draaitjies loop nie...
Kom kry joune vandag nog!! ๐Ÿ˜‰

โ˜Ž๏ธ 083 409 0646
WhatsApp Nr.

Ons koerie landswyd!!

Handsak Groette!!

๐Ÿ‘›

โค๏ธ๐Ÿฉท๐Ÿงก๐Ÿ’›Mooie Nuwe Oorbelle           ๐Ÿ’š๐Ÿ’™๐Ÿฉต๐Ÿ’œ        wat enige dag           ๐ŸคŽ ๐Ÿ–ค๐Ÿฉถ๐Ÿค         sal opkikker!! Zeerust, die Handsak...
28/05/2026

โค๏ธ๐Ÿฉท๐Ÿงก๐Ÿ’›
Mooie Nuwe Oorbelle
๐Ÿ’š๐Ÿ’™๐Ÿฉต๐Ÿ’œ
wat enige dag
๐ŸคŽ ๐Ÿ–ค๐Ÿฉถ๐Ÿค
sal opkikker!!

Zeerust, die Handsak
โ˜Ž๏ธ 083 409 0646 - WhatsApp Nr

Handsak Groette
๐Ÿ‘›

Is dit tyd vir ล„ nuwe Handsak?๐Ÿ˜ Ons het baie mooies om van te kies! Maak gerus ล„ draai by die  Zeerust, die Handsak ๐Ÿ“ Pr...
27/05/2026

Is dit tyd vir ล„ nuwe Handsak?๐Ÿ˜

Ons het baie mooies om van te kies! Maak gerus ล„ draai by die Zeerust, die Handsak

๐Ÿ“ President Straat 9
Zeerust, Noordwes

โ˜Ž๏ธ 083 409 0646
Ons WhatsApp Nr

Handsak Groette!!
๐Ÿ‘›

Address

President Street 9
Zeerust
2865

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

0834090646

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zeerust, die Handsak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category