Bulla's Biltong

Call Directions Contact the business

Bulla's Biltong Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bulla's Biltong, Deli, 65 Church Street, Worcester.

Ons is ongelukkig eers Vrydag 9 Oktober vanaf 13:00 oop weens ’n familie-begrafnis. ❤️Ons hoop julle verstaan. Dankie vi...
08/10/2026

Ons is ongelukkig eers Vrydag 9 Oktober vanaf 13:00 oop weens ’n familie-begrafnis. ❤️

Ons hoop julle verstaan. Dankie vir julle ondersteuning en begrip! 🙏🥩

Ons is weer Vol gestock so kom maak n draai !! More vanaf 13:00 en Saterdag 09:00 tot 13:00

🔥 WORS SPECIAL BY BULLA’S!🔥🥩 TOP GEHALTE BOEREWORS – NET R80 ’N PAK!🤯Jy gaan moeilik ’n beter prys kry vir sulke lekker,...
06/10/2026

🔥 WORS SPECIAL BY BULLA’S!🔥

🥩 TOP GEHALTE BOEREWORS – NET R80 ’N PAK!🤯

Jy gaan moeilik ’n beter prys kry vir sulke lekker, boerewors! 👌🔥
Maak die vuur warm en laai daai rooster vol! 😎

📍 Kom kry joune by Bulla’s Biltong
⏳ Slegs terwyl voorraad hou!

R80 ’N PAK. MOENIE HOM MISLOOP NIE!🔥🥩

01/10/2026

🥩🔥 By Bulla’s is daar altyd iets lekker op die spyskaart!

Van ons sappige, smaaklike steaks wat reg is vir die vuur, tot ons egte lekker biltong wat jou sommer nog ’n stukkie laat vat! 🤤

En nou ook ONS NUWE VARK KAASWORS!🧀🐖

Kom maak ’n draai by Bulla’s en kry alles wat jy nodig het vir ’n lekker braai of sommer net ’n bederfie vir jouself!

📍 65 Church Street, Worcester
📞 079 508 7960

Bulla’s – Waar lekker vleis en goeie smaak bymekaarkom!🔥🥩

🥩 GEELVET BILTONG SOOS HY MOET WEES!🤤🔥Daai lekker sagte vleis, ryk geur en goudgeel vet ...dis nie sommer net biltong ni...
30/09/2026

🥩 GEELVET BILTONG SOOS HY MOET WEES!🤤🔥

Daai lekker sagte vleis, ryk geur en goudgeel vet ...dis nie sommer net biltong nie — dis Bulla’s Geelvet Biltong!🐂🔥

As jy van jou biltong hou met daai ekstra lekker vetlaag, moet jy dié een kom proe!😏

📍 Kom loer by ons winkel in
📦 Ook beskikbaar vir bestellings

Bulla’s Biltong – Smaak wat bly!❤️‍🔥

BiltongLovers LekkerBiltong

🔥🇿🇦 VANDAG IS NASIONALE BRAAI DAG! 🇿🇦🔥Die vuur is aan, die vleis is op en die koue een staan reg! 😎🥩🔥Maak vandag ’n regt...
24/09/2026

🔥🇿🇦 VANDAG IS NASIONALE BRAAI DAG! 🇿🇦🔥

Die vuur is aan, die vleis is op en die koue een staan reg! 😎🥩🔥

Maak vandag ’n regte SA braai — goeie vleis, lekker biltong en die beste mense om die vuur. ❤️

Gooi die vleis op, steek die vuur aan en geniet!
Want by Bulla’s weet ons… ’n Braai is nie net kos nie, dis ’n leefstyl! 🥩🔥

Biltong Worcester Braai🇿🇦

🔥 SEPTEMBER HET AANGEKOM… EN DIE HITTE BEGIN NOU EERS!🔥Die weer raak warmer, die braai raak lekkerder en by Bulla’s raak...
01/09/2026

🔥 SEPTEMBER HET AANGEKOM… EN DIE HITTE BEGIN NOU EERS!🔥

Die weer raak warmer, die braai raak lekkerder en by Bulla’s raak die specials sommer net so warm! 🥩🔥

Van vars biltong tot steaks, wors, patties en nog ’n hele klomp lekkerte — ons het iets vir elke braai. 😎

☀️ Maak September ’n Bulla’s September!
🥩 Kom loer in die winkel of WhatsApp ons vir jou bestelling.

Geur. Kwaliteit. Dis Bulla’s. 🐂🔥

Droewors Braai Worcester BullaStyle

CHILLI SISTERS 🌶️Nuwe Produk by Bulla's kom kry vir jou en laatweet ons hoe dit was en net dalk sal ons dit n permanente...
29/08/2026

CHILLI SISTERS 🌶️

Nuwe Produk by Bulla's kom kry vir jou en laatweet ons hoe dit was en net dalk sal ons dit n permanente produk maak net hier by Bulla's !!

📍65 Church street, Worcester

27/08/2026

🔥 NUUT BY BULLA’S!🔥

Ons het die braai game nou sommer maklik gemaak! 😎🥩

🥩 Sosaties - mooi gemarineer en reg vir die vuur
🥩 Geelvet steaks – vir daai ekstra lekker smaak 🤤
🌶️ Ons eie s***e – die perfekte match vir jou vleis

Ons back die bokke! 🏉🔥
So maak dit maklik — een stop, alles wat jy nodig het vir die braai.😎

📍 65 Church Street, Worcester

Kom loer in by Bulla’s en laai jou vleis, s***e en braai goodies in een slag! 🔥

22/08/2026

🔥 BRAAI BEGIN BY BULLA'S 🔥

Spekma Firelighters wat regtig werk – steek vinnig aan, brand lank en kry jou kole sonder die gesukkel.

Maak jou braai makliker en kom haal jou Spekma Firelighters vandag by Bulla's Biltong. 🥩♨️

📍 65 Church Street, Worcester

Address

65 Church Street
Worcester
6850

Telephone

+27795087960

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bulla's Biltong posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bulla's Biltong:

Shortcuts

Share

Category