Dogs Home of the Dogs

29/08/2026
🎶 VOLGENDE IN ONS LINE-UP… LUNÉ! 🎶Ons bou lekker op na 12 September, en volgende wat ons aan julle voorstel is LUNÉ! 🌿🎶K...
28/08/2026

🎶 VOLGENDE IN ONS LINE-UP… LUNÉ! 🎶
Ons bou lekker op na 12 September, en volgende wat ons aan julle voorstel is LUNÉ! 🌿🎶
Kom kuier saam by Crazy Dogs vir ’n aand vol musiek, lekker mense en goeie vibes.
📅 12 September 2026
⏰ 18:00 tot laat
📍 Crazy Dogs – 2 Louis Lange St, Worcester
🎟️ FREE ENTRY
En hou die blad dop… ons het nog één laaste bekendstelling wat kom. 👀🔥

🔥 DIE LINE-UP GROEI… 🔥Volgende op ons 12 September line-up — LITHA! 🎤🎶Ons gee julle stukkie vir stukkie ’n voorsmakie va...
25/08/2026

🔥 DIE LINE-UP GROEI… 🔥
Volgende op ons 12 September line-up — LITHA! 🎤🎶
Ons gee julle stukkie vir stukkie ’n voorsmakie van wie julle dié aand by Dogs gaan sien. 👀🔥
En daar’s nog meer om bekend te stel…
🐾 Crazy Dogs | 6PM – LATE | FREE ENTRY

🔥 NEXT UP… SAMPAULE! 🔥Ons tweede kunstenaar vir ons 12 September line-up! 🎶Nog ’n lekker naam wat by Crazy Dogs kom kuie...
17/08/2026

🔥 NEXT UP… SAMPAULE! 🔥
Ons tweede kunstenaar vir ons 12 September line-up! 🎶
Nog ’n lekker naam wat by Crazy Dogs kom kuier. 🍻🔥
En ons is nog nie klaar nie… 👀
🐾 Crazy Dogs | 6PM – LATE | FREE ENTRY

Address

2 Louis Lange Road
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 10:00 - 02:00
Tuesday 10:00 - 02:00
Wednesday 10:00 - 02:00
Thursday 10:00 - 02:00
Friday 10:00 - 04:00
Saturday 10:00 - 04:00
Sunday 10:00 - 02:00

Telephone

0836528100

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dogs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category