Barrel's PUB & GRUB

Barrel's PUB & GRUB Pub & Dance .

11/08/2023

Reg vir Game, net hier!!!

21/09/2021

Barrels en Buffalo's is goed gekeur, wag net vir papiere. Sien julle binnekort.

07/08/2021

Ons is daar vir Rugby kyk

06/08/2021

Rugby Live:Bokke game :Open 18H00.

01/08/2021

Ons lisensie moet nou naby wees. Buffalo's se lisensie is goed gekeur, wag net vir papiere, dit moet op persrel wees, dit sal gou wees. Dankie vir julle geduld. Sien binnekort.

15/06/2021

Mense, jammer dit buite ons beheer, die raad werk van hulle huise af, so hulle werk op hulle tyd. Dis vir ons almal frustrerend. Ons hoop en bid vir 'n spoedige antwoord. Jammer vir die ongerief. Sien julle binnekort. Groete Pietie

09/06/2021

Mense ons weet die geduld raak op, maar die Drankraad werk op hulle tyd. Byt vas, ons bly positief en gaan sommer 'n lekker begin met alles wat julle wil he. Groet Pietie

14/05/2021
12/05/2021

Ons is toe a, g, v lisensie wat reggestel moet word. Hou blad dop wanneer ons weer reg is. Jammer vir die ongerief, hoop dit kom gou reg. Hou ons in jule gebede. Dankie almal.

15/10/2020

Vrydae/Saterdae. Cheese Burger en Chips. R50. Vanaf 19H00 tot R22H00

Address

BARINGSTRAAT 51
Worcester
6861

Telephone

0233475757

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Barrel's PUB & GRUB posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category