Barnyard Deli

Barnyard Deli Selling all Alfalfa products as well as fresh meat, chicken, pork, cold meats etc as well as fresh sa

Lente is hier, en dis die perfekte tyd om jouself te bederf!Kom loer in by Barnyard Deli en kies iets lekker uit ons var...
01/09/2026

Lente is hier, en dis die perfekte tyd om jouself te bederf!

Kom loer in by Barnyard Deli en kies iets lekker uit ons vars lunch-items. Van heerlike quiches en vars gebak tot smaaklike broodjies – daar is iets vir elke lus.

Maak vandag se middagete sommer ekstra spesiaal. Kom bederf jouself hierdie mooi lentedae by Barnyard Deli.

Vars roosterkoeke, elke dag vars gebak!Ons is baie opgewonde om steeds vir julle ons geliefde vars roosterkoeke te kan a...
31/08/2026

Vars roosterkoeke, elke dag vars gebak!

Ons is baie opgewonde om steeds vir julle ons geliefde vars roosterkoeke te kan aanbied. Ons gaan beslis ons vorige roosterkoekbakker, Pieter, mis en waardeer al die lekker roosterkoeke wat hy vir ons gebak het.

Maar ons is ook baie bly om vir Tilly te verwelkom! Sy gaan onder Melissa se leiding elke dag sorg dat daar vars en lekker roosterkoeke op die rooster is.

Klein plain roosterkoek – R10
Groot plain roosterkoek – R15

Jy kan nie die Bokke support sonder lekker game snacks nie!Maak jou reg vir die game met die lekkerste biltong en droëwo...
28/08/2026

Jy kan nie die Bokke support sonder lekker game snacks nie!

Maak jou reg vir die game met die lekkerste biltong en droëwors van Barnyard Deli. Want elke groot wedstryd verdien ’n behoorlike snack langs die kantlyn!

Droëwors – R435 per kg
Biltong – R430 per kg
Kom kry jou game snacks en support die Bokke in styl!

Vertel ons van jou gunsteling game snack vanaf Barnyard deli?

Barnyard Deli
105 High Street, Worcester
062 092 7806

Lekkerste koekies van MamaMac’s!Vars, bros en perfek vir ’n lekker bederf. Ons het ’n groot verskeidenheid MamaMac’s koe...
27/08/2026

Lekkerste koekies van MamaMac’s!

Vars, bros en perfek vir ’n lekker bederf. Ons het ’n groot verskeidenheid MamaMac’s koekies beskikbaar by Barnyard Deli.

Slegs R75 per pakkie
Shortbread R 65 per pakkie

Kom loer in en kies jou gunsteling – perfek saam met ’n koppie koffie of sommer net vir iets lekkers!

Lourettas het sopas afgelewer!Vars Lourettas-koeke is nou by Barnyard Deli beskikbaar. Hierdie pragtige Red Velvet-koek ...
26/08/2026

Lourettas het sopas afgelewer!

Vars Lourettas-koeke is nou by Barnyard Deli beskikbaar. Hierdie pragtige Red Velvet-koek is ’n ware bederf en perfek vir enige geleentheid.

Red Velvet – R490

Kom loer gerus in en kry jou gunsteling voordat hulle uitverkoop.

BILTONG BOX SPECIAL – R275’n Lekker bederf vir enige vleisliefhebber! Elke boks bevat:• 120g Biltong• 120g Braaislaai• 1...
25/08/2026

BILTONG BOX SPECIAL – R275

’n Lekker bederf vir enige vleisliefhebber! Elke boks bevat:

• 120g Biltong
• 120g Braaislaai
• 120g Droëwors
• 120g Cherry Cabanossi
• 120g Babalas Biltong

R275 per boks

Perfek vir ’n kuier, rugby-naweek of sommer net om iets lekker by die huis te hê.

Kom kry joune by Barnyard Deli – terwyl voorraad hou!

Die lekkerste quiches by Barnyard Deli!Vars, smaakvol en perfek vir ’n vinnige ete, ligte middagete of om saam te neem v...
24/08/2026

Die lekkerste quiches by Barnyard Deli!

Vars, smaakvol en perfek vir ’n vinnige ete, ligte middagete of om saam te neem vir die huis.

Ons quiches is beskikbaar vir slegs R140 elk.

Kom loer in by Barnyard Deli en kies jou gunsteling – solank die voorraad hou!

22/08/2026

Ons is vandag oop tot 13:00 — kom loer in vir jou biltong, pasteie, koeke, braaiwors, braai-items, vars slaaie en nog vele meer!

Saterdag by Barnyard Deli!✨RUGBY SATERDAG is hier! 🏉Ons is oop tot 13:00, so kom loer gerus in en kry alles wat jy nodig...
22/08/2026

Saterdag by Barnyard Deli!✨
RUGBY SATERDAG is hier! 🏉

Ons is oop tot 13:00, so kom loer gerus in en kry alles wat jy nodig het vir ’n lekker Saterdag:

Biltong
Koeke
Braaiwors & vele braai-items
Vars slaaie
Pasteie
En nog vele meer!

Kom kry jou rugby-happies en maak jou Saterdag sommer ekstra lekker.

Lekker, maklik en klaar om te geniet!Ons vars gevriesde etes is nou beskikbaar by Barnyard Deli. Perfek vir daardie dae ...
20/08/2026

Lekker, maklik en klaar om te geniet!

Ons vars gevriesde etes is nou beskikbaar by Barnyard Deli. Perfek vir daardie dae wanneer jy iets lekker en tuisgemaak wil hê, sonder al die moeite.

Ons Chicken & Butternut Lasagne is beskikbaar vir R185 per ete.

Haal dit uit die vrieskas, verhit en geniet! Kom loer gerus in by Barnyard Deli.

Address

105 High Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27728625144

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Barnyard Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category