The Local Spot - Deli & Padstal

The Local Spot - Deli & Padstal Home made goods, Breakfast & Light meals, Hot/Cold and Alcoholic beverages, Antiques, Gifts and much

Home made goods, Breakfast & Light meals, Hot/Cold and Alcoholic beverages, Antiques, Gifts and much more!

23/08/2024
01/03/2024

Vakante pos!!!!!!
Pos beskikbaar by Padstal
Sondae van 10.30 tot 15.00
Kontak
Leonie
0836606391

27/02/2024

Nasionale Melktertdag
Heerlike melktert by Padstal beskikbaar!!!!!!

Beautiful runners placemats and serving bords
19/12/2023

Beautiful runners placemats and serving bords

01/01/2022

Padstal sal Saterdag 1 Jan 2022 en Sondag 2 Jan 2022 gesluit wees
Baie dankie ons sal Maandag weer oop wees vir besigheid

Van tuisgebak tot geskenke, biltong en heerlike pasteie en ietsie vir die soet tande. Kom loer gerus by ons in en bederf...
29/08/2021

Van tuisgebak tot geskenke, biltong en heerlike pasteie en ietsie vir die soet tande. Kom loer gerus by ons in en bederf daai spesiale vriende van U.

Geseënde en lekker week vir almal.

Groete van die Deli Span.......

12/07/2021

Die Padstal is weer oop vir aansit etes
Maak gerus n draai by ons
Ons maak heerlike warm geregte vir die koue week wat voorle

25/06/2021

Heerlike gevulde vetkoeke by padstal vandag

Gaan ook pannekoek bak

Bestel by
0836606391

Bestel nou om teleurstelling te voorkom!! Lekker naweek vir almal.🤗
19/06/2020

Bestel nou om teleurstelling te voorkom!! Lekker naweek vir almal.🤗

Bel ons gerus vir bestellings en ons kom lewer by jou af😊😊Geniet julle Vrydag!!
29/05/2020

Bel ons gerus vir bestellings en ons kom lewer by jou af😊😊Geniet julle Vrydag!!

Hiers ons heerlike menu ook😃😃😃
08/05/2020

Hiers ons heerlike menu ook😃😃😃

Address

N12 Outside Wolmaransstad
Wolmaransstad
2630

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

083 660 6391

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Local Spot - Deli & Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category