Die Plaaskombuis

Die Plaaskombuis Vrystaat Versorging in Aksie is n aktiewe welsynsorganisasie wat in die gemeenskap onder alle bevolkingsgroepe werksaam is.

Die Plaaskombuis is n projek vd VVA waar daagliks vars produkte beskikbaar of bestel kan word. Brood, beskuit, koekies, borde eetgoed, verjaardagkoeke, terte en pasteie. Kom kyk gerus ook na ons mooi geskenke, ou goed, konfyt en ingemaakte produkte. Dit is heerlik gesellig onder die sambrele vir n verjaardag, tee of partytjie. Die VVA saal met lugversorging en breekgoed is ook bskikbaar.

Address

Erwee Straat 14
Wesselsbron
9680

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:45
Tuesday 08:00 - 15:45
Wednesday 08:00 - 15:45
Thursday 08:00 - 15:45
Friday 08:00 - 15:45

Telephone

+27722304876

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Plaaskombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Plaaskombuis:

Share

Category