Die Plaaskombuis Wesselsbron

Die Plaaskombuis Wesselsbron Besoek die Plaaskombuis en gaan terug in tyd, terug na jou ouma se kombuis met varsgebakte brode, koekies, beskuit en nog vele meer.

Die Plaaskombuis het lekker Belgiese sjokolade karamels en blikke coffee/milk magic flavourant ingekry. Kom maak gerus '...
16/11/2016

Die Plaaskombuis het lekker Belgiese sjokolade karamels en blikke coffee/milk magic flavourant ingekry. Kom maak gerus 'n draaitjie...

14/11/2016

Die Plaaskombuis spyskaart vir die week

Maandag tot Vrydag 14 tot 18 November 2016

Maandag: Gebakte hoender op rys met groenbone en soet wortels R35
Dinsdag: Biefstukrolletjie met groenslaai R40
Woensdag: Frikkadelle in tamatie en uie sous op spagetti R35
Donderdag: Lasagne met wortelslaai R35
Vrydag: Hoendershnitzel met skyfies en kaassous R35

Kom kry gerus vars pasteitjies, geroosterde toebroodjies en gevriesde disse asook gevriesde studente etes.
Bestellings vir groot koeke, terte en borde eetgoed is welkom.
Heerlike vars gebakte brood is ook Maandae, Woensdae en Vrydae beskikbaar.
Vir bestellings of navrae Skakel: Die Plaaskombuis 072 230 4876
Spyseniering Sandra 076 493 4640

Bestellings vir kleinkoekies en beskuit kan geplaas word by Die Plaaskombuis 072 230 4876Pryslys vir koekies en beskuit:...
10/11/2016

Bestellings vir kleinkoekies en beskuit kan geplaas word by Die Plaaskombuis 072 230 4876

Pryslys vir koekies en beskuit:

500 g Saadbeskuit R57
500 g Cranberry beskuit R46
500 g Weet Bix beskuit R42
500 g All Bran beskuit R42
500 g Karringmelk beskuit R38

1 kg Saadbeskuit R112
1 kg Cranberry beskuit R90
1 kg Weet Bix beskuit R82
1 kg All Bran beskuit R82
1 kg Karringmelk beskuit R74

Plaas karringmelk beskuit R38
Soet beskuit R28
Anys beskuit R28
Diabetiese beskuit R50

300 g Gemengde koekies R32
500 g Gemengde koekies R46
1 kg Gemengde koekies R86
Blik gemengde koekies R105
Hervulde blik R92
Boksies gemengde koekies R50

250 g Vla koekies R25
250 g Koffie koekies R25
250 g Crunchies R25
250 g Outydse soetkoekies R25
250 g Gemmer koekies R25
250 g Gemengde koekies R25
250 g Romany Creams R25
250 g Choc Chip koekies R25

Dosyn hertzoggies R34

Die Plaaskombuis het oulike goedjies ingekry: lekker heuning, skuimpies, badsout, tafellopers, boerseep, skilderye en no...
08/11/2016

Die Plaaskombuis het oulike goedjies ingekry: lekker heuning, skuimpies, badsout, tafellopers, boerseep, skilderye en nog vele meer... Kom loer gerus in!!

07/11/2016

Die Plaaskombuis spyskaart vir die week

Maandag tot Vrydag 7 tot 11 November 2016

Maandag: Herderspastei met geroosterde groente R35
Dinsdag: Fyn gekookte beesvleis op stampmielies en gebakte pampoen R35
Woensdag: Gekrummelde varktjops met wortels en ertjies R35
Donderdag: Maalvleis macaroni en kaas met pampoen krokette en 'n vlatertjie R35
Vrydag: Hamburger en skyfies met koolslaai R35

04/11/2016

Die Plaaskombuis het vandag heerlike kerrie en rys @ R22 'n bakkie bestel by 072 230 4876

31/10/2016

Die Plaaskombuis spyskaart vir die week

Maandag tot Vrydag 31 Oktober tot 4 November 2016

Maandag: Lasagne met knoffelbrood en beetslaai R35
Dinsdag: Skaapribbetjie met romerige tamatiesous op noedels R35
Woensdag: Tuna wiele met groenslaai en 'n cupcake R35
Donderdag: Gebakte hoenderdy in chutney en mayonaise op bruinrys en soetwortels R35
Vrydag: Kerrie en rys R22

Kom kry gerus vars pasteitjies, geroosterde toebroodjies en gevriesde disse asook gevriesde studente etes.
Bestellings vir groot koeke, borde eetgoed of terte welkom.
Vir bestellings of navrae skakel: Die Plaaskombuis 072 230 4876
Spyseniering Sandra 076 493 4640

28/10/2016

Die Plaaskombuis het vandag heerlike: Ham en kaas broodjies @ R13, pannekoek @ R3, jaffels @ R12, worsbroodjies @ R20, sosaties @ R20, sosatie buns @ R25 en chips @ R10 bestel by 072 230 4876.....

24/10/2016

Die Plaaskombuis spyskaart vir die week

Maandag tot Vrydag 24 tot 28 Oktober 2016

Maandag: Hoenderpastei met griekse slaai ( blaarslaai, tamatie, komkommer, fetakaas en olywe )
Dinsdag: Viskoekies op kapokaartappels en soetertjies R35
Woensdag: Beesvleisbredie op rys met koolslaai R40
Donderdag: Gekrummelde varktjops met skyfies R35
Vrydag: Pannekoek R3, Jaffels R12 ( Plaas asb jou bestelling voor Donderdag)

Vir bestellings of navrae skakel: Die Plaaskombuis 072 230 4876

21/10/2016

Die Plaaskombuis het vandag heerlike vetkoek en kerriemaalvleis @ R18 bestel by 072 230 4876..... Ons het ook lekker vye konfyt ingekry en pragtige oorbelle en armbande.

17/10/2016

Die Plaaskombuis spyskaart vir die week

Maandag tot Vrydag 17 tot 21 Oktober 2016

Maandag: Koolfrikkadelle op rys met pampoenkoekies R35
Dinsdag: Hoenderpastei met rysslaai R35
Woensdag: Kerrie skaapvleisbredie op rys met patatpoffers R40
Donderdag: Hoenderschnitzel met sampioensous en skyfies R35
Vrydag: Vetkoek met kerriemaalvleis R18

Kom kry gerus heerlike vars gebakte pasteitjies, geroosterde toebroodjies, gevriesde disse, klein koekies en beskuit.
Bestellings vir groot koeke, terte en borde eetgoed is welkom.
Lekker gebakte brood is ook Maandae, Woensdae en Vrydae beskikbaar.
Vir bestellings of navrae skakel: Die Plaaskombuis 072 230 4876
Spyseniering Sandra 076 493 4640

10/10/2016

Die Plaaskombuis spyskaart vir die week

Maandag tot Vrydag 10 tot 14 Oktober 2016

Maandag: Bobotie filopakkies met spinasie en mengelslaai R35
Dinsdag: Hoender in sampioen-sjerie-roomsous op rys met ertjiepastei R35
Woensdag: Herderspastei met geroosterde groente R35
Donderdag: Koue skaapboudskywe met aartappelslaai, wortelslaai en 'n mieliemuffin R40
Vrydag: Biefstukrepies met gebraaide uie en groenrissie en macaroni en kaas R40

Kom kry gerus vars gebakte pasteitjies, geroosterde toebroodjies, gevriesde disse, heerlike kleinkoekies en beskuit.
Bestellings vir groot koeke, terte en borde eetgoed welkom.
Vars gebakte brood is ook Maandae, Woensdae en Vrydae beskikbaar.
Vir bestellings of navrae skakel: Die Plaaskombuis 072 230 4876
Spyseniering Sandra 076 493 4640

Address

Erwee Straat 14
Wesselsbron
9682

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:45
Tuesday 08:00 - 15:45
Wednesday 08:00 - 15:45
Thursday 08:00 - 15:45
Friday 08:00 - 15:45

Telephone

0722304876

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Plaaskombuis Wesselsbron posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Plaaskombuis Wesselsbron:

Share

Category