Hooked on Rose Street

Hooked on Rose Street Hooked On Rose Street is die Restaurant waar jy vir billike pryse lekker kan eet. Hou ons "Hooked on" promosies dop om op hoogte te bly! Boere Bistro & Pub

Stephan Le Roux gaan Vrydag aand die stage aan die BRAND speel en met URC Rugby gaan dit net n lekker aand wees. Saterda...
01/10/2026

Stephan Le Roux gaan Vrydag aand die stage aan die BRAND speel en met URC Rugby gaan dit net n lekker aand wees. Saterdag het ons nog URC Rugby met DJ Hoenderboom Saterdag aand wat die party gaan laat ruk. Sondag speel die Vroue Bokke Span teen Spain.

Hooked On begin ook vandag met n soft launch op ons pizzas.... met ons volle menu wat volgende week gaan launch. Kom maak n daai, kry n pizza en geniet die naweek net hier saam ons by Hooked On. Lekker mense, Lekker tye, Lekker vibes.

Amper tyd. Sien julle nou nou!
27/09/2026

Amper tyd. Sien julle nou nou!

Lekker URC Rugby op die kassie vandag hier by Hooked On en DJ Shawn op die stage later vanaand.
26/09/2026

Lekker URC Rugby op die kassie vandag hier by Hooked On en DJ Shawn op die stage later vanaand.

SA vs Australia 1sr ODI
24/09/2026

SA vs Australia 1sr ODI

Bietjie Nick Stevens,  URC Rugby,  DJ Shawn,  Bokke Rugby  en F1 Racing als die  naweek hier by Hooked On.  Nick Stevens...
23/09/2026

Bietjie Nick Stevens, URC Rugby, DJ Shawn, Bokke Rugby en F1 Racing als die naweek hier by Hooked On. Nick Stevens is vrydag aand op die stage en die URC Rugby begin ook weer die naweek met games Vrydag en Saterdag. DJ Shawn gaan ons Saterdag aand opwarm vir die Bokke vs Australia game wat Sondag oggend 11:45 afskop met die F1 wat ook Sondag op is.

Dis weer n lekker vol naweek hier by Hooked On. Moenie uitmis nie. Kom vroeg. Lekker mense. Lekker vibes en nog beter gees. Sien jou daar.

Ivan van Der Merwe vanaand op die stage net hier  Hooked On. Kom geniet die aand saam ons.
18/09/2026

Ivan van Der Merwe vanaand op die stage net hier Hooked On. Kom geniet die aand saam ons.

11/09/2026
Stormers vs Bulls  pre session warmup game nou op die kassie by Hooked On.  Kom en kyk die game by ons.
11/09/2026

Stormers vs Bulls pre session warmup game nou op die kassie by Hooked On. Kom en kyk die game by ons.

Stephan Le Roux gaan Vrydag aand op die stage wees met Riaan Wessels wat Saterdag van 7 uur af die stage vol gaan staan ...
09/09/2026

Stephan Le Roux gaan Vrydag aand op die stage wees met Riaan Wessels wat Saterdag van 7 uur af die stage vol gaan staan voor die Bokke weer die All Blacks gaan aanvat 23:00 die aand. Het ook Saterdag die Currie Cup finals en Sondag weer F1. Gaan weer n naweek vir die boekke wees en moet dit nie misloop nie. Lekker mense, Lekker tye en Lekker vibes. Sien julle by Hooked On die naweek.

Is julle reg vir die 3de toet tussen die BOKKE en All Blacks. Ons weet die BOKKE gaan weer hulle KANT bring vandag! Kom ...
05/09/2026

Is julle reg vir die 3de toet tussen die BOKKE en All Blacks. Ons weet die BOKKE gaan weer hulle KANT bring vandag! Kom en geniet die game en die res van die aand saam ons hier by Hooked On. Lekker mense, Lekker gees en Lekker vibes! Sien jou daar

Address

Rose Street
Wellington
7165

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hooked on Rose Street posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hooked on Rose Street:

Shortcuts

Share

Category