MELKKAN

MELKKAN Plaashuis Restaurant en Musiekteater. Speelpark vir kinders, staproetes, fietse en zipliners.
(325)

Kan julle die somerson hoor asemhaal?Saam die nuwe seisoen  kom nuwe inspirasie en pop daar hier en daar nuwe borde op.N...
21/08/2026

Kan julle die somerson hoor asemhaal?

Saam die nuwe seisoen kom nuwe inspirasie en pop daar hier en daar nuwe borde op.

Nuut op koekrak die naweek is MELKKAN se GOOEY BARS!!

Caramel of sjokolade. Hulle Bestaan uit n gooye caramel, crispy crunch koekies, neuten en kersies.

Die eerste byt is hemels. Daarna is jy verslaaf.

Besigheids ure 9 tot 4nm

21/08/2026

ZAMJAMMERS… ek kan nie wag om jou te sien by HARTKLOP nie...By watter show gaan jy wees? 🥳

Hierdie gaan nie net 'n aand van PURE LEKKERTE wees nie...
dit gaan 'n aand van saam lag, saam onthou en saam die musiek laat leef wees.
SLEGS 8 vertonings vir 2026 – moenie te lank wag om jou kaartjie te bespreek nie! 🎶🌸

JENNIFER ZAMUDIO
HARTKLOP : Pure lekkerte!
“Lekkerte wat jou binneste laat blom”

Kom beleef 2026 op sy mooiste saam met Jennifer Zamudio – waar die musiek nóg dieper klop en die stories nóg verder reis!

Ná ’n ongelooflike 25 jaar in die Afrikaanse musiekbedryf, is Jennifer Zamudio hierdie jaar met dieselfde vuur, passie en kenmerkende “weskus-humor” op die verhoog – gereed om elke gehoor weer opnuut te verras. Haar optredes bly ’n belewenis: vol hart, ritme, emosie en daardie spontane energie wat net sy kan bring.

Met splinternuwe liedjies, geliefde treffers en ’n paar verrassings onderweg, nooi Jennifer jou om saam met haar ’n aand te ervaar waar elke noot ’n storie vertel en elke storie jou hart raak - soms met ’n lag, soms met ’n traan. Die ZAMJAM-gemeenskap groei jaar ná jaar, en 2026 beloof om van haar mees lewendige en treffende vertonings nóg te wees.

Op hierdie spesiale aand draai sy die volume op, laat die “jam” wéér lekker “drop”, en resoneer haar musiek deur ons almal – van dansvloere tot herinneringe, van hartklop tot hoogtepunt.

Dis nie net ’n show nie. Dis ’n viering van lewe, liefde, lag en lekker saamkuier.

Bring jou mense, bring jou hart – en kom wees deel van die ZAMJAM HARTKLOP 2026… waar die hart harder, warmer en vroliker klop as ooit tevore!

TICKET LINKS is in die COMMENTS!
⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️

Suncoast Barnyard Menlyn Barnyard Heroes Live Barnyard Silverstar CentrestageatBaywest Emperors Palace Barnyard The Buffalo At The Fire Restaurant and Venue Kimberley Events Fourie Events

20/08/2026

Dankie GOLD FM

NOG N BIETJIE ELANDRE

Na ons reuse sukses met Albert Bredenhann  se Ai, life changing, workshop in die koue van  June is hy reg vir n warm Okt...
18/08/2026

Na ons reuse sukses met Albert Bredenhann se Ai, life changing, workshop in die koue van June is hy reg vir n warm Oktober workshop weer in die Goudvelde.......

Baie mense konni plek kry in Junie so Albert kom Oktober weer kuier.

Boek solank jou plek die datum en plek Sal later deurgegee word.

Ps. Ek d**k die slag moet HY vir sy maatjie Nastassia saambring vir besighede wat hulle MAL ADVERTENSIES WIL OORWEEG!!!!

Bespreek 0845174699

17/08/2026

19 September Goudvelders.

Besprekings oop 0845174699

GOUDVELDE MAAK SOLANK REG VIR ZAMUDIO19 SEPTEMBER!!!! BESPREKING IS NOU OOP 084517699
17/08/2026

GOUDVELDE MAAK SOLANK REG VIR ZAMUDIO
19 SEPTEMBER!!!!

BESPREKING IS NOU OOP 084517699

16/08/2026
16/08/2026

SE MY ASSEBLIEF......

Al Elandre musiek het n storie, en het hy self geskryf.

16/08/2026

Dankie DT Sounds se Brendon wat vir ELandre sound gedoen het.

Was weer lekker om julle by Melkkan te he.

Geniet die video die van julle wat uitgemis het.

ELANDRE BY MELKKAN NA 4 JAAR WEER TERUG OP DIE VERHOOG BY MELKKAN. OOK SY 4DE OPTREDE VANDAT HY BEGIN SING HET.Nogsteeds...
16/08/2026

ELANDRE BY MELKKAN

NA 4 JAAR WEER TERUG OP DIE VERHOOG BY MELKKAN.

OOK SY 4DE OPTREDE VANDAT HY BEGIN SING HET.

Nogsteeds humble, en n diep PASSIE vir musiek. Die man het groot geword, letterlik en figuurlik na 4 jaar in die industrie.

Konsert gangers en kinders het bankvas gestaan vir daai spesiale fotos saam die man met Die mooiste bas stem.

Dit was goed om weer Al Melkkan se ou supporters te sien, en ook weer nuwe gesigte wat ons bygekry het.

DANKIE ELANDRE.
MAG JY ALTYD SO HUMBLE BLY.

MELKKAN en die goudvelde saluut jou!!!!

Address

Welkom
9459

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 16:00

Telephone

+27845174699

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MELKKAN posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MELKKAN:

Shortcuts

Share

Category