The Dock Resort Bar & Restaurant

The Dock Resort Bar & Restaurant A place to come and enjoy time with friends and family

26/09/2026
Wat ’n lekker manier om die naweek af te skop!Ons het gister ook ’n ongelooflike optrede deur David Fourie gehad, en hy ...
26/09/2026

Wat ’n lekker manier om die naweek af te skop!

Ons het gister ook ’n ongelooflike optrede deur David Fourie gehad, en hy het beslis gesorg vir ’n lekker atmosfeer by The Dock.

Maar die naweek is nog lank nie verby nie… vandag wag daar nóg musiek, nóg lekker kuier en baie meer!

Kom kuier saam en wees deel van die Huis Talje Revival Festival. Ons sien julle by The Dock!

26/09/2026

Die kinders het gister behoorlik die glip-en-glybaan geniet!

En ons is nog nie klaar nie - kom kuier vandag saam met ons by The Dock!

Ons het gister beslis ’n paar interessante besoekers gehad!Van roomys en lekker kuier tot ’n slang wat kom hallo sê het ...
26/09/2026

Ons het gister beslis ’n paar interessante besoekers gehad!

Van roomys en lekker kuier tot ’n slang wat kom hallo sê het - daar was genoeg om die kinders én grootmense besig te hou.

Kom maak vandag weer saam met ons herinneringe by The Dock!

Ons Los Goed Veiling ten bate van Huis Talje skop vandag af, met ’n groot verskeidenheid van items.Die veiling begin van...
26/09/2026

Ons Los Goed Veiling ten bate van Huis Talje skop vandag af, met ’n groot verskeidenheid van items.

Die veiling begin vanaf 10:00, so bring die familie en vriende saam en kom maak ’n dag daarvan by die Huis Talje Revival Festival.

📅 Vandag | 26 September 2026
⏰ Vanaf 10:00
📍 The Dock - Plot 16, Roodepoort, Bela-Bela

Alle items word voetstoots verkoop.

Kom kuier saam, ondersteun Huis Talje en geniet die dag saam met ons!

25/09/2026

Kom join ons by The Dock se veiling!

Daar gaan ’n groot verskeidenheid items op veiling wees, so kom loer gerus in, bring die familie en vriende saam en maak ’n lekker kuier daarvan.

Wie weet - dalk stap jy huis toe met ’n winskopie!

📍 The Dock | Plot 16 Roodepoort, Bela-Bela
📞 064 699 2285

Ons sien julle by The Dock!

25/09/2026
Today we celebrate what makes South Africa so uniquely ours. 🇿🇦 From our different cultures and traditions to the food, ...
24/09/2026

Today we celebrate what makes South Africa so uniquely ours. 🇿🇦 From our different cultures and traditions to the food, music and stories we share.

Kom kuier saam met ons, bring jou mense en geniet ’n lekker Heritage Day by The Dock. 🍻

Happy Heritage Day, South Africa! 🇿🇦

Address

Plot 16 Roodepoort
Warmbaths
0480

Opening Hours

Monday 10:00 - 22:00
Tuesday 10:00 - 22:00
Wednesday 10:00 - 00:00
Thursday 10:00 - 00:00
Friday 10:00 - 00:00
Saturday 10:00 - 00:00
Sunday 10:00 - 17:00

Telephone

+27646992285

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Dock Resort Bar & Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to The Dock Resort Bar & Restaurant:

Shortcuts

Share