01/04/2024
Wie weet waarheen elke lewenspad my lei...om elke draai mag iets ondenkbaars dalk tot iets hardseer of dalk n nuutheid wag..my lewenspad was nog altyd vol kronkels en ek moet noodgedwonge in tye van lag ,hardseer en blydskap bybly..so was die Goathouse pad ook vir my, saam met Linda kon ons lag huil vriende maak maar helaas vandag stap ons die laaste afdraai na nog n kronkel in die pad vir altyd verby, my hart voel teer, vir meer as net die eens gebou, maar ook vir ek en sy..dankie vir die stukkie wat onstwee oor klippe moes klim om mooi gedagtes te koester vir altyd...ek verkies dit so, al is dit nou vir ewig verby.
Die Goathouse Gebou gaan staan ongeag...wat vorentoe wag, ons besluit...miskien more of die dag daarna....die pad kronkel voort