Die Keldery Restaurant

Die Keldery Restaurant Die Keldery, die toerismesentrum van Namaqua Wyne, is meer as net ’n restaurant. Saam met tradison

Address

Goedgemeen Plaas, Spruitdrift
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 21:00
Friday 09:00 - 21:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27272133698

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Keldery Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Keldery Restaurant:

Share

Category

Die Keldery, amptelike proelokaal van Namaqua Wyne

Die Keldery, die toerismesentrum van Namaqua Wyne, is meer as net ’n restaurant. Saam met tradisonele geregte, en wyne van die beste gehalte wat daarby pas, is daar ’n pragtige stoep wat op die Maskamberg uitkyk. Kinders kan rondhardloop terwyl die volwassenes ’n glasie wyn in die Matzikama-son geniet. Spesiale aanbiedinge maak dit ook die moeite werd om hierdie unieke venue saam met vriende en familie te beleef.