03/09/2026
ποΈββοΈ BAIE DANKIE, BANDKORP! ποΈββοΈ
Metromine Vredendal wil graag βn opregte dankie sΓͺ aan Bandkorp vir julle ondersteuning en betrokkenheid by ons Gholfdag op Saterdag, 12 September 2026. β³οΈ
Dankie vir julle borgskap van βn Natgat en dat julle help om die dag ekstra spesiaal vir ons spelers te maak. π
Ons waardeer besighede soos julle wat bereid is om plaaslik betrokke te raak en ons te ondersteun.
Julle ondersteuning maak βn verskil! β€οΈ
π Vredendal Gholfklub
ποΈ Metromine Gholfdag 2026
Baie dankie, Bandkorp β ons waardeer julle! π
fans