02/09/2026
Laat die Weskus-wind jou dié naweek by die Weskus Spens Padstal inwaai. Geurige plaas kos, tuisgebakte lekkernye, leerprodukte, velsorg en aromaterapie olies, hout werk en natuurlik ons beroemde varsgebakte plaasbrood... Daar is iets vir almal! 🍞
Ons is gerieflik geleë op die R27 net voor die brug by die Hopefield/Vredenburg/Velddrif/Kaapstad kruising.
Weskus Spens is daagliks oop vanaf 8:00 tot 16:30
Kontak ons gerus:
072 350 5330 ☎️