Afsaal Padstal & Koffiewinkel

Afsaal Padstal & Koffiewinkel Farmstall that offers breakfast and lunch; homemade cheeses and handcrafted items such as crochet wo

16/08/2024
Hallo almal, die blommetjies raak al mooi in ons omgewing, en die pad is geskraap as julle n draai wil ry terwyl die son...
16/08/2024

Hallo almal, die blommetjies raak al mooi in ons omgewing, en die pad is geskraap as julle n draai wil ry terwyl die son skyn.

Die veldblommetjies begin mooi uitkom tussen die bosse hier op die kleinhoewe, wonder of ons ñ vroeë blomseisoen gaan hê...
02/07/2023

Die veldblommetjies begin mooi uitkom tussen die bosse hier op die kleinhoewe, wonder of ons ñ vroeë blomseisoen gaan hê.

we have got our normal Sunday lunch tomorrow.bobotie'  curry afval fyn springbok vleisveldkool hoender bredie. rys groen...
10/06/2023

we have got our normal Sunday lunch tomorrow.
bobotie' curry afval
fyn springbok vleis
veldkool hoender bredie. rys groente kweper.
Nagereg( malva, brandewyn , en appel strodel met vla of room en sop as voorgereg
come and enjoy the warm atmosphere.We also serve a mean breakfast and a lot of goodies.

Hi almal, ons het behalwe die gewone spyskaart( afval,bobotie ens) vir Sondagmiddagete ook n keuse van varkrib of skaapb...
03/06/2023

Hi almal, ons het behalwe die gewone spyskaart( afval,bobotie ens) vir Sondagmiddagete ook n keuse van varkrib of skaapbredie.

Hi,op sonskyndae is die blomme nou baie mooi hier in ons omgewing by Trekoskraal.
03/09/2022

Hi,op sonskyndae is die blomme nou baie mooi hier in ons omgewing by Trekoskraal.

Address

Trekoskraal Road, Nieuwe Rust
Vredenburg
7380

Opening Hours

Monday 09:30 - 16:00
Tuesday 09:30 - 16:00
Wednesday 09:30 - 16:00
Thursday 09:30 - 16:00
Friday 09:30 - 16:00
Saturday 09:30 - 16:00
Sunday 09:30 - 15:00

Telephone

0227153096

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afsaal Padstal & Koffiewinkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Afsaal Padstal & Koffiewinkel:

Shortcuts

Share

Category