Hansie en Grietjie Padstal

Hansie en Grietjie Padstal Laat die krummels jou lei... Geleë net 7km buite Vleesbaai, by Excelsior Weddings & Functions. Drie-gang Sondagmiddagete elke week. Sien jou op die plaas!

Heerlike ontbyt, tuisgebakte koek, ligte etes, roosterkoek, wyn en geskenkwinkel.

30/09/2026

Kom sê hallo by Hansie & Grietjie se pop-up deli shop in die dorp! Kry vir jou 'n koffie met 'n muffin, 'n quiche of 'n cupcake, kies 'n mooi pottery item van The Workshop Mossel Bay om te verf, en kom spandeer tyd in hierdie kreatiewe plek vol kuns en inspirasie. 🤍☕️🍴

We have HUGE news, Mossel Bay: Hansie & Grietjie is coming to YOU this school holiday!From Tuesday, 29 September, come a...
22/09/2026

We have HUGE news, Mossel Bay: Hansie & Grietjie is coming to YOU this school holiday!

From Tuesday, 29 September, come and visit our pop-up deli shop at The Workshop Mossel Bay, 11 Kloof Street (off Bland Street). The perfect location to stop by on your way around the Point! Come and shop all your farm fresh favourites, right in the heart of town: our homemade cookies, beskuit, preserves and some daily made fresh muffins, quiches and other goodies to choose from. Browse The Workshop's gorgeous creative stalls, then help yourself to our coffee station, grab something delicious to nibble and spend the morning painting your own lovely piece of pottery from Umhlaba Pottery Studio.

All the way from Vlees Bay, now just minutes from where you live. We can't wait to spend time with you, Mossel Bay!

Koningskos wat wag hierdie Sondag! Kom sit aan vir 'n heerlike bord oxtail - bespreek nou jou tafel by Pam: 082 215 7067...
18/09/2026

Koningskos wat wag hierdie Sondag! Kom sit aan vir 'n heerlike bord oxtail - bespreek nou jou tafel by Pam: 082 215 7067. 🍴

Het jy al Hansie en Grietjie se wortelkoek geproe?? As jy nog nie het nie, mis jy beslis uit! Dis 'n groot gunsteling op...
17/09/2026

Het jy al Hansie en Grietjie se wortelkoek geproe?? As jy nog nie het nie, mis jy beslis uit! Dis 'n groot gunsteling op ons spyskaart - vir seker die topverkoper onder ons soetgoed. En ons ryk, geurige sjokoladekoek staan ook nie vêr terug nie. Laat die (koek)krummels jou lei tot by jou gunsteling padstal in Vleesbaai!

04/09/2026

Die krag is dalk af, maar ons kombuis is nie! Hansie & Grietjie bly oop - in lig en donker tye😉💡. Elke dag oop van 09:00 tot 17:00 (toe op Maandae). Sien jou dié naweek by jou gunsteling padstal in Vleesbaai!

Lieflik, lekker – ingelê. Het jy geweet dat amper al die ingelegde goedere op Hansie & Grietjie se rakke word net hier o...
31/08/2026

Lieflik, lekker – ingelê. Het jy geweet dat amper al die ingelegde goedere op Hansie & Grietjie se rakke word net hier op die plaas gemaak? Daar is Pam se gewilde tamatiesmoor, die klassieke appelkoos- en aarbeikonfyte, selfs soetmosterd en ingelegde slaaie. Kom kies en keur, ‘n gebottelde iets hou mos byna vir ewig!

Hier is Sondag se liplek-lekker middagete spyskaart! Boek nou jpu tafel by Pam: 082 215 7067. 🍴
28/08/2026

Hier is Sondag se liplek-lekker middagete spyskaart! Boek nou jpu tafel by Pam: 082 215 7067. 🍴

Handgemaak en plaaslik vervaardig! Die heerlikste gegeurde seep, tradisionele boerseep en lotion candles… Laat jou neus ...
25/08/2026

Handgemaak en plaaslik vervaardig! Die heerlikste gegeurde seep, tradisionele boerseep en lotion candles… Laat jou neus jou lei! Kom loer bietjie na die nuutste reeks van KiesGeurig op ons rakke.

Kom sit aan vir 'n heerlike bord boerekos hierdie Sondag! Ons gewilde Sondagmiddagete, slegs by jou gunsteling restauran...
20/08/2026

Kom sit aan vir 'n heerlike bord boerekos hierdie Sondag! Ons gewilde Sondagmiddagete, slegs by jou gunsteling restaurant in Vleesbaai, Hansie en Grietjie Padstal 🤍🍴

Address

Excelsior Wedding Venue
Vleesbaai
6504

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27822157067

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hansie en Grietjie Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hansie en Grietjie Padstal:

Share