Cafè Beni

Cafè Beni coffee shop resturant playground

08/06/2026
Wat n Geseëndag dag!!! O my wereld, dit was lekker!! Baie dankie!!! Wat kan ons meer Se...Dankie aan elke kliënt wat kom...
30/05/2026

Wat n Geseëndag dag!!! O my wereld, dit was lekker!!
Baie dankie!!! Wat kan ons meer Se...
Dankie aan elke kliënt wat kom kuier het!
Aan elke maatjie wat kom saam speel het!!
En dan my span!!! Julle is n besondere klomp. Dankie aan elke een van julle.

Dankie Liewe Jesus dat U ons so Geseën het!!!

Wat n heerlike oggend was dit nie!! Baie dankie aan al die maats wat kom saam sing en dans het! Dankie Willie en die Wen...
18/05/2026

Wat n heerlike oggend was dit nie!! Baie dankie aan al die maats wat kom saam sing en dans het! Dankie Willie en die Wenspan vir n lekker kuier!

Onthou!!! Willie en die Wenspan kuier vanoggend hier by Café Benì, bring die kinders en Kom sing julle Harte warm!
18/05/2026

Onthou!!!
Willie en die Wenspan kuier vanoggend hier by Café Benì, bring die kinders en Kom sing julle Harte warm!

Bel of wapp my gerus as julle Wil bestel Delmarie 079 4909 325
09/04/2026

Bel of wapp my gerus as julle Wil bestel
Delmarie 079 4909 325

Address

69 Virginia Way
Virginia
9431

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 15:00

Telephone

064 882 9764

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cafè Beni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cafè Beni:

Share

Category