Vreedtsaam Spitbraais

Vreedtsaam Spitbraais Mhaaaaa'se lekker Spitbraais

Year-end function no problem.Contact Anthony Lawrenson  0725153679
31/07/2025

Year-end function no problem.
Contact Anthony Lawrenson 0725153679

30/07/2025
11/07/2025

Beplan nou al jul jaareindfunksie.
Vreedtsaam Spitbraais.
Jul kuier ons maak kos 😁

Kom bespreek jul jaareindfunksie. Die heerlikste mhaaase spitbraai. Vreedtsaam Spitbraais Kontak Anthony Lawrenson 07251...
26/10/2024

Kom bespreek jul jaareindfunksie.
Die heerlikste mhaaase spitbraai.
Vreedtsaam Spitbraais
Kontak Anthony Lawrenson
0725153679.

Jaareindfunksies...geen probleem.Kontak Anthony Lawrenson by Vreedtsaam Spitbraais  0725153679.
17/09/2024

Jaareindfunksies...geen probleem.
Kontak Anthony Lawrenson by Vreedtsaam Spitbraais 0725153679.

Goeie more almal. Ons hier by Vreedtsaam Spitbraais wil net vir almal dankie sê vir julle ondersteuning deur die jare. O...
10/04/2023

Goeie more almal.

Ons hier by Vreedtsaam Spitbraais wil net vir almal dankie sê vir julle ondersteuning deur die jare.
Ons is nog hier, moenie bekommerd wees nie, maar ons het n nuwe kontrak bygekry waarvoor ons baie dankbaar is.
Dankie Here vir die geleentheid om etes voor te berei by n trou venue.
Ons glo God gaan ons seën op ons pad vorentoe.😃

Vreedtsaam Catering GAAN GROOT!

23/02/2023

Gooi kole Pappa - Kerrie-Sosaties ~ die beste sosaties wat jy ooit sal eet

1,5 kg lamsboud / of steak / of hoenderborsies – met velletjie – in blokkies gesny (so 4 by 4 cm groot)
varkspek – dun skyfies ( 5 mm), in dieselfde grootte blokkies gesny
Meng bogenoemde vleis en spek met die volgende:

5 ml roosmaryn, fyngekap
2 knoffelhuisies, fyngekerf
4 gekneusde suurlemoenblare
10 ml sout
2,5 ml fyn gemmer
5 ml grofgemaalde swartpeper
10 ml heel koljander, fyngemaal
gerasperde skil van 1 suurlemoen
125 ml melk
Sit vleismengsel in ‘n bak of skottel en laat staan oornag.

Marinade

3 uie, in skywe gesny
125 ml bruin asyn
125 ml water
100 ml suiker
5 ml sout
45 ml appelkooskonfyt
45 ml blatjang van jou keuse
15 ml matige kerriepoeier
5 ml borrie

Meng bestanddele en kook vir 5 minute
Laat afkoel en gooi sous oor vleismengsel.
Marineer vir minstens 8 ure. tot 3 dae
Roer af en toe.
Laat lê sosatiestokkies in water.
Ryg nou stukkies vleis, spek en rou ui om die b***t op die stokkie.
Nou is dit gereed vir braai. Drup van die marinade oor terwyl jy braai

https://www.boerekos.com/recipe/kerrie-sosaties/

23/02/2023

- Sondag Smul - Cremora Pynappel Tert
Dubbele lekkerte
1 pakkie tenniskoekies (hou 3 eenkant vir krummel)
1 x 500g pak cremora poeier
1 blik fyngemaakte pynappels
1 kop kookwater
1 pakkie suurlemoen of pynappel jellie ~ aangemaak met halwe kop kookwater,en effe afgekoel
2 blikkies kondensmelk baie koud, verkieslik oornag verkoel in yskas
1 kop suurlemoensap
grenadella pulp*opsioneel

Los die melkpoeier in 1 koppie kookwater op,laat baie koud word,minstens paar uur
Voeg nou die kondensmelk by , klits tot styf raak
Klits bietjies,bietjies suurlemoensap by terwyl jy aanhou klits
Roer die fyn pynappel deur gevolg met aangemaakte,afgekoelde jellie
Meng goed deur Pak beskuitjies in ‘n plat langwerpige bak
Gooi nou die vulsel, stadig, oor die agterkant van ‘n groot lepel bo-oor die koekies.
Krummel ekstra koekies bo-oor Sit in die yskas tot gestol.

*Bedien met grenadella pulp.

https://www.boerekos.com/recipe/cremora-pynappel-tert/

Address

134 Drakensberg Street
Vereeniging

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vreedtsaam Spitbraais posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vreedtsaam Spitbraais:

Share