Die Veiling Vereeniging

Die Veiling Vereeniging Die Veiling Vereeniging 🍻
Egte boerekos, warm kuier en lewendige vermaak – nou ook binnekort in in Vereeniging.

30/09/2026

KLEIN SATERDAG IS HIER! 🍻
Nog nie Vrydag nie... maar wie wil nou wag? πŸ˜‚ Kom maak die week sommer bietjie korter by Die Veiling!
πŸ”₯ HEELDAG BESKIKBAAR: 🍺 2 x 500ml Draughts – R70 πŸ₯ƒ 2 x Double & Mix – R70 🍷 Glasie Robertson Wyn – R15 🎯 Mik & Sluk Shooter Tray, 10 shooters – R100
Die baas dink dis Woensdag... ons weet dis amper naweek! 😎🍻
πŸ“ Beskikbaar by al 4 Die Veilings: Sasolburg | Vanderbijlpark | Meyerton | Vereeniging

29/09/2026

VEREENIGING, DIS TYD OM GROOT TE PRAAT!

Maar kan jy dit bewys? πŸ‘€πŸ˜‚

Die MASSA T-BONE CHALLENGE gee jou net 30 minute om alles klaar te maak:

πŸ₯© 1.5kg T-Bone
🍟 Chips
🟑 2 Papballe
πŸ§… Trane Trekker
πŸ₯£ Sous
🍺 500ml Draught

πŸ† MAAK DIT KLAAR: Jy betaal NIKS en gaan op die WALL OF FAME!

😬 MAAK DIT NIE KLAAR NIE: Jy betaal dan R400 én jou naam beland op die WALL OF SHAME!

Ons het al groter manne sien huil... πŸ˜‚πŸ₯©

πŸ“ Die Veiling Vereeniging
⚠️ Bespreek vooraf sodat ons jou challenge vars kan voorberei!

29/09/2026

LUNCH DEAL BY DIE VEILING VEREENIGING!

Nou dΓ­s hoe ’n lunch deal moet lyk! 🀀

Kies jou burger:
πŸ” Bees
πŸ— Gekrummelde Hoender
πŸ” Hoender sonder Vere

Bedien met chips PLUS:
🍺 ’n GRATIS 500ml Draught
OF
πŸ₯ƒ ’n Dubbel Brandy, Vodka of Gin & Mix

πŸ”₯ NET R100!

⏰ Daagliks van 12:00–17:00

Maak ’n draai vir lunch by Die Veiling Vereeniging! πŸ”πŸ”₯

28/09/2026

MAANDAG KAN NOG GERED WORD! πŸ˜‚πŸ”₯

Maak die groep wakker en sΓͺ net:
β€œVeiling toe?” 🍻

Dis Morsige Maandag met lekker kos, koue drankies en ’n paar specials wat jou sommer van mΓ΄re laat vergeet. 😏

Kom haal ’n doring met ’n doring uit!

πŸ‘‰ Specials geldig tot 20:00.
Geen Takeaways.

πŸ‡ΏπŸ‡¦ VEREENIGING, BOKTRUIE AAN! πŸ‰πŸ”₯Die Springbokke vat AustraliΓ« aan en ons maak Sondag ’n lekker een by Die Veiling! Kom v...
25/09/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦ VEREENIGING, BOKTRUIE AAN! πŸ‰πŸ”₯

Die Springbokke vat AustraliΓ« aan en ons maak Sondag ’n lekker een by Die Veiling! Kom vroeg, kry jou plek en geniet die Game Day specials saam met ons. 🍻

⏰ Afskop: 11:45
🍺 Buckets vanaf R180
🍺 2 x Castle Lite Draughts β€” R60
πŸ₯ƒ Shooter specials beskikbaar

Ons bring die gees β€” julle bring die stemme! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯

πŸ”₯πŸ‡ΏπŸ‡¦ ERFENISDAG SOOS ONS HOM KEN! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯’n Warm vuur, lekker vleis op die kole, koue ietsie in die hand en die beste mense o...
24/09/2026

πŸ”₯πŸ‡ΏπŸ‡¦ ERFENISDAG SOOS ONS HOM KEN! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯

’n Warm vuur, lekker vleis op die kole, koue ietsie in die hand en die beste mense om jou. 🍻πŸ₯©

Dis ons kultuur.
Dis ons mense.
Dis ons braai.
Dis Suid-Afrika! πŸ‡ΏπŸ‡¦

Van ons almal by Die Veiling β€” Gelukkige Erfenisdag! ❀️

Goeie kos. Goeie geselskap. ’n Mooier Suid-Afrika.

Address

125 General Hertzog Road, Three Rivers
Vereeniging
1935

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Veiling Vereeniging posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category