19/02/2026
Hierdie maand se praatjie gaan oor groot word jare in Ou Velddrif. Ons storie verteller is George Nimb en sy gaste. Kom geniet die aand saam met ons!
Bespreek by die Harbour Hut Fat pita of whatsapp 073 407 8150.