Die Visvlekhuis

Call Directions Contact the business

Die Visvlekhuis Fresh West Coast seafood, generous portions and unforgettable ocean views.
(1)

Whether you're craving the catch of the day or a relaxed meal with family and friends,

Join us on Tiktok:
https://www.tiktok.com/.visvlekhuis?_r=1&_t=ZS-984hqh5NUif

15/10/2026

Kap los julle lekker mense

15/10/2026

Hey lekker Die Visvlekhuis klein saterdag dinge mense se voete jik behoorlik in die plek

Hey lekker Hendrik Beets my nou Live 17 Oktober 19:00/22:00
15/10/2026

Hey lekker Hendrik Beets my nou
Live
17 Oktober
19:00/22:00

14/10/2026

Julle wil dit nie mis loop nie
Birthday bash
Die visvlekhuis
So bring die vriende en familie.

08/10/2026

Jay Jay Full jou legend gooi mielies

08/10/2026

Ooh kyk dit is nou lekker kuier op n klein saterdag

Moet nie mis loop vandag nie Live 4 Oktober Sondag Reinier van Rooyen 13:00 - 16:00
04/10/2026

Moet nie mis loop vandag nie

Live
4 Oktober
Sondag
Reinier van Rooyen
13:00 - 16:00

30/09/2026

Dankie vir almal van julle wat deel was van hierdie oomblik ons waardeer julle so baie..

❤️ GERRIE WEST – GEDENKDIENS ❤️WOENSDAG 30 SEPTEMBER🕊️ 17:30 – 18:00📍 Die VisvlekhuisKom deel in die herinneringe saam m...
28/09/2026

❤️ GERRIE WEST – GEDENKDIENS ❤️

WOENSDAG 30 SEPTEMBER
🕊️ 17:30 – 18:00
📍 Die Visvlekhuis

Kom deel in die herinneringe saam met ons.

Kom bring ’n helium-ballon, ’n mooi herinnering, ’n storie of sommer net jou teenwoordigheid om saam afskeid te neem van ’n besonderse mens. ❤️🎈

🎶 Gerrie West se verhaal:

Einde 2022 het Gerrie ’n vakansie in die Weskus gereël en ’n paar optredes hier gedoen, min wetende dat die Weskus uiteindelik ’n baie spesiale plek in sy hart sou word.
Velddrif, en veral Laaiplek, het sy hart gesteel. 🌊🎶

Die Visvlekhuis het mettertyd soos ’n tweede huis geword, waar hy kosbare herinneringe gemaak het saam met mense wat baie na aan sy hart was.

Uit sy liefde vir die plek en sy mense het hy “Visvlek in Laaiplek” geskryf ’n liedjie waarin hy selfs die name van van die mense wat vir hom besonders was, verewig het.

In Maart 2026 het Gerrie ernstig siek geword en het hy ’n lang stryd met sy gesondheid begin. Hy is uiteindelik na ’n frail care-sentrum in Hartbeespoort geneem, waar daar met groot liefde en toewyding na hom omgesien is.

Gerrie het ongelukig sy stryd verloor. ❤️🕊️

Gerrie, jou stem, jou kitaar en jou musiek gaan diep gemis word.
Maar die herinneringe, die lag, die liedjies en die liefde wat jy hier gelos het, sal voortleef.

Rus sag, Gerrie.
Dankie vir die musiek. Dankie vir die herinneringe.
Dankie dat jy ’n stukkie van jou hart in die Weskus gelos het. ❤️🌊🎶

Address

43 De Villiers Street Laaiplek Velddrif
Velddrift
7365

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 20:00
Sunday 09:00 - 18:00

Telephone

+27227830553

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Visvlekhuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Visvlekhuis:

Shortcuts

Share

Category