De Brug Restaurant - Velddrif

De Brug Restaurant - Velddrif Seafood and Braai Restaurant. Find us across the bridge (turn left),as you enter Velddrif at Pelican Harbour. Come and visit us and be surprised.

We are also a budget friendly venue for special occasions.

Ñ pragtige dag teen die oewer van die Bergrivier.  Kom geniet iets koud of warm en beleef weskus se mooi natuur met ñ le...
25/08/2026

Ñ pragtige dag teen die oewer van die Bergrivier. Kom geniet iets koud of warm en beleef weskus se mooi natuur met ñ lekker ete.

Wat ñ voorreg  as ñ gas wat ons venue  al gehuur het net kom hallo sê. En boonop is dit haar verjaarsdag.  Gelukkig het ...
17/08/2026

Wat ñ voorreg as ñ gas wat ons venue al gehuur het net kom hallo sê. En boonop is dit haar verjaarsdag. Gelukkig het die lekker ekke ñ stukkie sjokolade koek in my koelsak. Betsie baie dankie vir jou vinnige kuier. Mag jy baie bederf word en mag die Here jou pad gelyk maak. Ek bid vir jou. Bel my gerus as jy hulp nodig het. Dankie vir wie jy is. Sterk staan. Baie liefde Irma 060 698 3558

16/08/2026
15/08/2026

Nog van die vrolike breigroep.

Saterdag oggend dinge met  die breigroep. wat ñ lekker saterdag  oggend. Ek probeer ligte musiek in agter grond speel .....
15/08/2026

Saterdag oggend dinge met die breigroep. wat ñ lekker saterdag oggend. Ek probeer ligte musiek in agter grond speel ..... maar die brei groep..... het julle al ñ klomp vrolike spreeus gehoor??? Watter lekker kuier. Dankie dat julle wys daar is nog mense wat omgee en almal hunker ook bietjie nie ander se geselskap en voel hul beteken tog iets vir iemand???

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Noleen Van Rooy, Rene Witbooi, Prudence Louw, Madelyn Van...
05/08/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Noleen Van Rooy, Rene Witbooi, Prudence Louw, Madelyn Vanrooy, Cynthia Rudolf

04/08/2026

Naweek dinge ñ volle 70ste verjaarsdag nog baie mooi en gesonde jare . Ou Aurora inwonder...

THE BIRTHDAY GIRL and her guests.She is such a delight and sweetheart.CONGRATULATIONS.!🎂🎊💐
02/08/2026

THE BIRTHDAY GIRL and her guests.
She is such a delight and sweetheart.
CONGRATULATIONS.!🎂🎊💐

Slegs R110 vir 2 Burgers met 150gm patties en chips.
15/07/2026

Slegs R110 vir 2 Burgers met 150gm patties en chips.

Address

Piet Orlam Street , Velddrif
Velddrift
7365

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 20:00
Sunday 09:00 - 15:00

Telephone

+27613884406

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Brug Restaurant - Velddrif posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category