Sparrow Coffee Shop

Sparrow Coffee Shop Sparrow Coffee Shop indulges in aromatic craft coffee and full flavoured light meals to satisfy your taste buds.
(1)

We harvest many of our ingredients from our own garden and strive towards an earth-friendly approach in the coffee industry.

01/09/2026
En so kom ek nooit by Lentedag wense uit nie, want die dag hardloop weg met jou.Lente is nie net 'n seisoen nie, dit is ...
01/09/2026

En so kom ek nooit by Lentedag wense uit nie, want die dag hardloop weg met jou.
Lente is nie net 'n seisoen nie, dit is tyd vir vernuwing, maar soms moet ons snoei om by vernuwing uit te kom, grond omspit, uithaal en heroorweeg. Laat Lente toe in jou hart, jou huis, jou lewe.
My wense vir jou is vernuwing, groei, koestering, 'n nuwe baadjie, nuwe geleenthede.
Moet nooit ophou om jou te verwonder nie.
Geseënde Lentedag

01/09/2026
Ek kyk met die grootste dankbaarheid terug op die afgelope paar dae, sedert die nuwe winkelspasie oopgemaak het. Soveel ...
30/08/2026

Ek kyk met die grootste dankbaarheid terug op die afgelope paar dae, sedert die nuwe winkelspasie oopgemaak het. Soveel mense se besoeke, mooi wense, gelukwense, mooi komplimente en ondersteuning.
Baie, baie dankie vir jul elkeen, van myself, Elite blomme en Trendtex.
Dit was altyd die droom om 'n mooi plek met mooigoed te skep, waar mense dit kan geniet. Die doelwit is dat Sparrow Coffee Shop mense bymekaar bring, 'n plek sal wees waar jou siel lafenis kan kry in die gejaag, 'n plek van kalmte en vrede.

30/08/2026
Vandag kan ek net met dankbaarheid terugkyk.Dankie vir my twee ysters , Merty en Ivy. Vandag het julle weereens bewys di...
28/08/2026

Vandag kan ek net met dankbaarheid terugkyk.
Dankie vir my twee ysters , Merty en Ivy. Vandag het julle weereens bewys dinamiet kom in klein pakkies.
Dankie vir elkeen wat vandag sy kant gebring het, André van Elite Blomme, dankie liewe Trendtex , dankie Hermien vir die pragtige klere.
Baie dankie vir my Vriende wat my ondersteun, ek kan nooit genoeg dankie sê nie.
Dankie vir ons baksters, Michelle, Claudia, Charlene en Elmarie. Ek hoef nooit oor kwaliteit en gehalte te wonder nie, en al ons ander verskaffers wat sorg dat ons net die beste produkte kry. Dankie daarvoor en julle goeie diens.
Dankie vir elke gas wat ons vandag besoek het, en ons ondersteun het, ons waardeer dit opreg.
Dan wil ek dankie sê vir my man, Burger. Dankie dat jy hierdie droom help bewaarheid het.

Ons mooiste mooi Sparrow,  Elite Blomme en Trendtex..
28/08/2026

Ons mooiste mooi Sparrow, Elite Blomme en Trendtex..

28/08/2026

Uiteindelik, die dag is hier!!!!

28/08/2026

Kom kyk gerus!!

Address

1 Kersbos Avenue
Velddrift
7365

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sparrow Coffee Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category