Anna's TakeAways

Anna's TakeAways Everything is prepared in our food-trailer. We pride ourselves in serving freshly made food. Food-trailer located @ parking area opposite Velddrif Municipality

Ons ry 16:00 op 'n Saterdag.Oom Leon is by die Port Owen mark vandag
05/09/2026

Ons ry 16:00 op 'n Saterdag.
Oom Leon is by die Port Owen mark vandag

Ons is hier op die winderige plein.Oom Leon het heerlike kerrie op rys, hamburger jaffles en kerrie jaffles beskikbaar
04/09/2026

Ons is hier op die winderige plein.
Oom Leon het heerlike kerrie op rys, hamburger jaffles en kerrie jaffles beskikbaar

Ons is hier op die plein.Oom Leon het lekker kerrie op rys en jaffles beskikbaar
03/09/2026

Ons is hier op die plein.
Oom Leon het lekker kerrie op rys en jaffles beskikbaar

Ons het n lekker combo beskikbaar vandag,  oom Leon is ook hier by ons op die plein. Hy het iced coffee ook beskikbaar 🥳
02/09/2026

Ons het n lekker combo beskikbaar vandag, oom Leon is ook hier by ons op die plein.
Hy het iced coffee ook beskikbaar 🥳

Al 2 treilertjies op die plein vandag. Bestel ASB vroegtydig as julle specials by ou Anna wil bestel. Spasie is min
01/09/2026

Al 2 treilertjies op die plein vandag.
Bestel ASB vroegtydig as julle specials by ou Anna wil bestel. Spasie is min

28/08/2026

Naand julle
Ou Anna het gesê ons sal nie Saterdag op die plein wees nie, want daar is kerk basaar by Velddrif NG Kerk, Fynbos Skou in Hopefield en markies in die dorp.
So sy wil môre (Saterdag) bietjie rus

Ek & ou Anna is hier op die plein met ons R100 special.Oom Leon is ook hier met sy lekker jaffles en kerrie op rys.
28/08/2026

Ek & ou Anna is hier op die plein met ons R100 special.

Oom Leon is ook hier met sy lekker jaffles en kerrie op rys.

Ek & ou Anna is hier op die pleinOns Double Messy burger & die 2 Cheese Burgers specials is vandag beskikbaar
21/08/2026

Ek & ou Anna is hier op die plein
Ons Double Messy burger & die 2 Cheese Burgers specials is vandag beskikbaar

Hi hi, ons is hier op die plein.Oom Leon is ook hier met sy lekker jaffles en kerrie op rys
20/08/2026

Hi hi, ons is hier op die plein.
Oom Leon is ook hier met sy lekker jaffles en kerrie op rys

Oom Leon is daar op die plein vandag, ondersteun hom gerusEk & ou Anna is Donderdag weer daar
19/08/2026

Oom Leon is daar op die plein vandag, ondersteun hom gerus

Ek & ou Anna is Donderdag weer daar

Address

Velddrift

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 18:00
Wednesday 10:00 - 18:00
Thursday 10:00 - 18:00
Friday 10:00 - 18:00
Saturday 10:00 - 16:00

Telephone

+27648747910

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anna's TakeAways posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anna's TakeAways:

Share