Skoorsteentjie Padstal

Skoorsteentjie Padstal Die Skoorsteentjie bestaan sedert 1991. Ons is ñ tuisbedryf/koffie- en geskenwinkel. Ons bak ook sp

Goeie nuus! Ons is nou mobiel en aanlyn. Sien onderstaande pryslys vir produkte beskikbaar. Van hierdie produkte is ook ...
23/04/2026

Goeie nuus! Ons is nou mobiel en aanlyn. Sien onderstaande pryslys vir produkte beskikbaar. Van hierdie produkte is ook beskikbaar om landwyd per koerier versprei te word. Hou ons dop vir gereelde nuwe produkte.

20/12/2025
Kersfees is om die draai. Wat eet ons? Alles wat lekker is! Maak jou hande los en bestel daardie ekstra kerskos bederf v...
24/11/2025

Kersfees is om die draai. Wat eet ons? Alles wat lekker is!

Maak jou hande los en bestel daardie ekstra kerskos bederf vir jou feestafel.

Bestel asb vroegtydig, voor al die elfies op vakansie gaan.

Kom kry van ons nuwe gunstelinge voor die weg is. Pekaneuttertjies, Kersfees Lucky Packets of iets vir daai spesiale onn...
15/11/2025

Kom kry van ons nuwe gunstelinge voor die weg is. Pekaneuttertjies, Kersfees Lucky Packets of iets vir daai spesiale onnie.

Tuisgebakte QUICHE, warm uit die oond.
07/11/2025

Tuisgebakte QUICHE, warm uit die oond.

Ons maak vandag weer heerlike LASAGNE. Daar is ook lekker klaar voorbereide kosse in ons TROETROE7 VRIESKAS, vir jou ger...
06/11/2025

Ons maak vandag weer heerlike LASAGNE. Daar is ook lekker klaar voorbereide kosse in ons TROETROE7 VRIESKAS, vir jou gerief. Wat van ʼn yskoue melkskommel of koue Karel yskoffie. Loaded fries, mini soutigheid en heerlike ander kosse om van te kies.

Heerlike Rooinek Ontbyt.2 eiers + 2 spek + 2 kaasworsies + 2 geroosterde skywe tamatie + hashbrown + sny geroosterde bro...
01/11/2025

Heerlike Rooinek Ontbyt.
2 eiers + 2 spek + 2 kaasworsies + 2 geroosterde skywe tamatie + hashbrown + sny geroosterde brood + baked beans en cappuccino vir slegs R160!

Soveel lekkertes onder een dak....
23/10/2025

Soveel lekkertes onder een dak....

Address

Troe-Troe Straat 7
Vanrhynsdorp

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:30

Telephone

+27272191763

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skoorsteentjie Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Skoorsteentjie Padstal:

Shortcuts

Share

Category