20/05/2021
Om vir n man iets te koop is onmoontlik😱want ek sit self in daai boodjie⛵...want hier is n oplossing vir jou...bestel vandag jou braai pak vir n verjaarsdag🥳, vir Vadersdag👨🏻🦰...of sommer net iets om dankie te se voor😁...kontak my Nicolene gerus op 0727792216 of Daleen 0827825105...om jou geskenk probleem op te los...gee vandag jou man n rede om te braai🥩🍴