Die Veiling

Die Veiling Where the fire never dies and the entertainment never ends. Kids play area
Axe throwing
Party games
(1)

We offer more than just a traditional pub experience,we offer an experience that will leave you wanting more.Our menu features classic Boere Kos with an twist.

KLEIN SATERDAG IS HIER! 🍻Nog nie Vrydag nie... maar wie wil nou wag? πŸ˜‚ Kom maak die week sommer bietjie korter by Die Ve...
01/09/2026

KLEIN SATERDAG IS HIER! 🍻
Nog nie Vrydag nie... maar wie wil nou wag? πŸ˜‚ Kom maak die week sommer bietjie korter by Die Veiling!
πŸ”₯ HEELDAG BESKIKBAAR: 🍺 2 x 500ml Draughts – R70 πŸ₯ƒ 2 x Double & Mix – R70 🍷 Glasie Robertson Wyn – R15 🎯 Mik & Sluk Shooter Tray, 10 shooters – R100
Die baas d**k dis Woensdag... ons weet dis amper naweek! 😎🍻
πŸ“ Beskikbaar by al 4 Die Veilings: Sasolburg | Vanderbijlpark | Meyerton | Vereeniging

Hello Lente! πŸŒ·β˜€οΈVanderbijlpark, dis tyd om die winter af te skud en weer bietjie die lewe te geniet!Goeie vriende. Koue ...
01/09/2026

Hello Lente! πŸŒ·β˜€οΈ

Vanderbijlpark, dis tyd om die winter af te skud en weer bietjie die lewe te geniet!

Goeie vriende. Koue drankies. Onvergeetlike herinneringe. 🍻

Dis mos hoe ’n nuwe seisoen gevier moet word!

Gelukkige Lente dag van Die Veiling Vanderbijlpark! 🌸

CHICK MY DINSDAG! πŸ‘‘πŸ”Die bees rus vandag… die hoenders is aan diens! πŸ˜‚πŸ”₯Elke Dinsdag van 16:00 – 20:00 kry jy:πŸ— Hoender Sc...
31/08/2026

CHICK MY DINSDAG! πŸ‘‘πŸ”
Die bees rus vandag… die hoenders is aan diens! πŸ˜‚πŸ”₯
Elke Dinsdag van 16:00 – 20:00 kry jy:
πŸ— Hoender Schnitzel met sous van jou keuse & chips vir net R75!
En by elke hoofmaaltyd kan jy sommer die dors ook uitsorteer:
🍷 2 x Glase Robertson Wyn – R30
Rooi | Wit | RosΓ©
πŸ₯ƒ 2 x Double Richelieu & Mix – R70
πŸ“ BESKIKBAAR BY AL 4 DIE VEILING TAKKE:
Sasolburg | Vanderbijlpark | Meyerton | Vereeniging
Dinsdag het nog nooit so lekker gesmaak nie! πŸ”πŸ”₯

31/08/2026

Eerste wenner van die Challenge in 2021. Als nog selfde behalwe die bier wat nou SAB Draught is 😁

31/08/2026

🀠🎟️ WIL JY 2 KAARTJIES VIR BOEREDAG 2026 WEN?

Dis maklik om in te skryf! πŸ‘‡

πŸ“ Besoek enige van die 4 Die Veiling-takke
🀳 Neem 'n selfie by enige Die Veiling-tak
πŸ“² Wys ook 'n skermskoot van VCR TV op jou foon.

WhatsApp jou selfie en skermskoot na:
πŸ“ž 068 960 7541

⭐ Verbeter jou kanse om te wen!
Stem vir jou gunsteling liedjie op die Veiling Top 20.

πŸ“Ί Elke Woensdag van 19:00 tot 21:00 wys ons die Veiling Top 20 op al 4 Die Veiling-takke Γ©n op VCR TV.

🍻 Laai VCR TV af, GRATIS OP IOS & GOOGLE PLAYSTORE kom kuier by Die Veiling en skryf vandag nog in. Dalk is JY ons volgende gelukkige wenner! πŸŽ‰

31/08/2026
30/08/2026

DIE MASE T-BONE CHALLENGE IS TERUG! πŸ”₯πŸ₯©
D**k jy jy het wat dit vat? 😏
Jy het 30 MINUTE om die hele T-Bone Challenge baas te raak! ⏱️πŸ’ͺ

πŸ† Kry jy dit reg?
Jy betaal NIKS vir hom nie Γ©n jou foto gaan op ons WALL OF FAME! πŸ“ΈπŸ”₯
πŸ˜‚ Kry jy dit nie reg nie?
Dan kos daai poging jou R400. Sterkte, kampioen. 🀣πŸ₯©
πŸ“ž Bespreek asseblief vooraf, want elke challenge word vars voorberei!
πŸ“ Beskikbaar by al 4 Die Veiling takke:
Sasolburg | Vanderbijlpark | Meyerton | Vereeniging

Tag daai pel wat altyd sΓͺ: β€œEk kan maklik!” πŸ‘‡πŸ˜‚

Neem asseblief kennis dat Die Veiling Vanderbijlpark op Maandag, 31 Augustus gesluit sal wees vir opleiding.Ons span is ...
29/08/2026

Neem asseblief kennis dat Die Veiling Vanderbijlpark op Maandag, 31 Augustus gesluit sal wees vir opleiding.
Ons span is weer daarna reg om julle met ’n glimlag te verwelkom. 🍻🀠
Dankie vir julle begrip en ondersteuning! ❀️
πŸ“ Die Veiling Vanderbijlpark

πŸ‰πŸ”₯ SATERDAG IS GAME NIGHT BY DIE VEILING! πŸ”₯πŸ‰Die groot manne vat mekaar aan en ons is reg vir ’n LEKKER rugbydag! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ† Cur...
28/08/2026

πŸ‰πŸ”₯ SATERDAG IS GAME NIGHT BY DIE VEILING! πŸ”₯πŸ‰

Die groot manne vat mekaar aan en ons is reg vir ’n LEKKER rugbydag! πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ† Currie Cup
Pumas vs Cheetahs β€” 14:00

πŸ‡ΏπŸ‡¦ SPRINGBOKS vs ALL BLACKS πŸ‡³πŸ‡Ώ
⏰ 17:10

πŸ‡¦πŸ‡· Argentina vs AustraliΓ« πŸ‡¦πŸ‡Ί
⏰ 21:00

En natuurlik… ’n game sonder specials is mos nie ’n game nie! 🍻

πŸ”₯ Draught specials
πŸ”₯ Bucket Deals vanaf R180
πŸ”₯ Shooter Platters
πŸ”₯ Mik & Sluk
πŸ”₯ En genoeg gees om die Bokke deur te dra!

πŸ“’ Specials geldig 2 ure voor Γ©n gedurende die wedstryd.

BRING JOU MENSE… ONS BRING DIE GEES! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰πŸ»

28/08/2026

VANDERBIJLPARK, ONS HET 6 WENNERS! πŸŽ‰
Ons het besluit om sommer EKSTRA vrygewig te wees! πŸ˜‚πŸ”₯
Baie geluk aan ons 6 wenners, wat elkeen 5 KAARTJIES wen! 🎟️
πŸ† Mariska Jansen van Rensburg
πŸ† Jenna Muller
πŸ† Yolandi Coetsee
πŸ† Wendy Strydom
πŸ† Angie van Zyl
πŸ† Annet Burger
Dis 30 KAARTJIES wat ons weggee! 🀩πŸ”₯
Baie dankie aan almal wat deelgeneem, gedeel en julle pelle getag het. ❀️
Wenners, stuur asseblief vir Die Veiling Vanderbijlpark ’n inbox om julle kaartjies te reΓ«l.
Sien julle vanaand! 🍻🎢πŸ”₯

Address

59 Rietspruit, Lochvaal
Vanderbijlpark
1910

Opening Hours

Monday 12:00 - 22:00
Tuesday 12:00 - 23:00
Wednesday 10:00 - 00:00
Thursday 10:00 - 23:00
Friday 10:00 - 00:00
Saturday 09:00 - 00:00
Sunday 09:00 - 20:00

Telephone

+27169875062

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Veiling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category