16/01/2019
groot rugby begin 16 feb 2019,, en ons is reg met verbeterde klank en nuwe :groter" Big Screen:" bring jou vriende en familie saam vir groot rugby fees en braai:"s,, kom maak die meelvloer se skottelgoed vuil en keer terug na n skoon huis..