15/12/2025
Ons wil graag baie dankie sê aan al ons kliente vir jul ondersteuning die jaar.
Vir die eerste keer in 30 jaar gaan ons toe wees oor die fees seisoen. Ons sal gesluit wees vanaf 20 Desember 2025 - 5 Januarie 2026.
Bestellings kan nog geplaas word tot Woensdag 17 Desember.
Ons wens vir jul almal ń veilige en Geseënde feestyd toe. Sien jul weer in die nuwe jaar.
We would like to thank all our customers for your support this year.
For the first time in 30 years we will be closed for the festive season. We will be closed from 20 December 2025 - 5 January 2026. Orders can still be placed until Wednesday 17 December. We wish you all a safe and blessed festive season. See you again in the new year.