Jagveld Brouery en Taphuis

Jagveld Brouery en Taphuis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Jagveld Brouery en Taphuis, Restaurant, Plot 25, Vaalwater.

🍻Jagveld Brouery & Taphuis 🍴

Bekroonde biere & heerlike etes in Vaalwater!
🍔 Vars, plaaslike bestanddele 🍔
🎶 Lewendige musiek & geleenthede 🎶
🍻 Kom proe gerus! 🍻

Oktoberfest 2026, 3 Oktober Soos julle al weet gaan die Boerewors Broers Boereorkes vanaf 11vm begin speel, baie mense w...
22/09/2026

Oktoberfest 2026, 3 Oktober
Soos julle al weet gaan die Boerewors Broers Boereorkes vanaf 11vm begin speel, baie mense wou weet wie is die lede wat gaan speel hier is hulle.

22/09/2026
Maak gereed vir Oktoberfest by Jagveld Brouery & Taphuis op 3 Oktober 2026! Vanaf 11:00 wag daar ‘n dag propvol lekkerte...
18/09/2026

Maak gereed vir Oktoberfest by Jagveld Brouery & Taphuis op 3 Oktober 2026! Vanaf 11:00 wag daar ‘n dag propvol lekkerte op jou, bier, heerlike kos, opwindende aktiwiteite. Trek jou beste Oktoberfest-uitrusting aan en bring die hele gesin saam vir ‘n dag van kuier, lag, en goeie tye. Moet dit nie misloop nie! Daar sal ook ‘n lekker Boereorkes wees.

MyBok seisoen is amper verby en dit is nou weer tyd vir LenteBok. Jagveld Brouery stel LenteBok ons somersbier vry die 5...
25/08/2026

MyBok seisoen is amper verby en dit is nou weer tyd vir LenteBok. Jagveld Brouery stel LenteBok ons somersbier vry die 5de September dit is ‘n Saterdag. Daar sal ‘n skaap op die spit wees vanaf 12:00, jy skep sommer self. Lente is om die draai! Boek die datum.

Pos Beskikbaar:Kelner/kelnerin.Goeie dag.Jagveld Brouery en Taphuis benodig 'n kelner/kelnerin. As u belangstel kontak o...
03/08/2026

Pos Beskikbaar:

Kelner/kelnerin.

Goeie dag.
Jagveld Brouery en Taphuis benodig 'n kelner/kelnerin. As u belangstel kontak ons gerus by 0727809117 of e-pos ons by [email protected]. Ons is so 1km buite Vaalwater op die Nylstroom pad.

Afskop is 17:40
14/07/2026

Afskop is 17:40

Vadersdag Spesiaal!Jagveld Brouery en Taphuis het die volgende aanbieding vir die pa’s van ons kinders.Gratis bierproepl...
15/06/2026

Vadersdag Spesiaal!
Jagveld Brouery en Taphuis het die volgende aanbieding vir die pa’s van ons kinders.
Gratis bierproeplankie en ‘n bier van jou keuse saam met jou ete.

Bierproeplankie , kom proe al 6 van ons biere, Mogol Lager, Ma**er Weissbier, Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskiet Donker Lager, Draken, MyBok en Helles en Maroela

Address

Plot 25
Vaalwater
0530

Opening Hours

Monday 09:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 18:00
Sunday 09:00 - 15:00

Telephone

+27727809117

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jagveld Brouery en Taphuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category