Eenvoud

Eenvoud Eenvoud is ’n gesellige koffiewinkel in Vaalpark, wat alombekend is vir vriendelike diens en smaakvolle disse in ’n rustige atmosfeer.
(1)

Gaste kan hier ontspan met ’n koppie vars gebroude koffie en ’n ligte ete terwyl hulle kuier of werk.

Kyk waarmee is ons besig… skinbord-tafeltjies waarop die mooiste prente met die hand geverf isAs jy kon kies…. wat sou j...
31/08/2026

Kyk waarmee is ons besig… skinbord-tafeltjies waarop die mooiste prente met die hand geverf is
As jy kon kies…. wat sou jy op jou skinkbord wil hê?

Hierdie glaslepeltjies en glasstrooitjies skree - somer!Lepeltjies - R115Strooitjies - R50
25/08/2026

Hierdie glaslepeltjies en glasstrooitjies skree - somer!
Lepeltjies - R115
Strooitjies - R50

Ankers van die HartOns is soos die takke van 'n ou groot boom,elk met sy eie rigting, sy eie droom.  Ons waai in die win...
20/08/2026

Ankers van die Hart

Ons is soos die takke van 'n ou groot boom,elk met sy eie rigting, sy eie droom. Ons waai in die wind en buig in die weer,maar die wortels diep binne hou ons altyd weer. Hier vind ek my hawe, my veilige plek,waar liefde geen grense of voorwaardes trek. In oë wat dieselfde stories kan wys,loop ons saam-saam op hierdie lewensreis. Deur die lae van lag en die seisoene van seer,is dit die familie wat my vashou, elke keer. 'n Onsigbare draad wat ons harte bind,die mooiste geskenk wat 'n mens kan vind.

Lekker verjaar tannie Sus!

Yskasmagnete - 10cm x 6cmWie sou sê dis yskasmagnete?  Elkeen ‘n klein skilderytjie met baie liefde geverf, ‘n kunswerk ...
18/08/2026

Yskasmagnete - 10cm x 6cm

Wie sou sê dis yskasmagnete? Elkeen ‘n klein skilderytjie met baie liefde geverf, ‘n kunswerk op jou yskas.
R55 elk.

Ons het los reënmeter-glasies in voorraad - R140 elk.Ons stuur pakkies met Pudo.Whatsapp Corrie op 0778232332 vir bestel...
13/08/2026

Ons het los reënmeter-glasies in voorraad - R140 elk.

Ons stuur pakkies met Pudo.
Whatsapp Corrie op 0778232332 vir bestellings.

12/08/2026

Eenvoud

Ons het so paar van hierdie blikkies in voorraad - R60 elk.Whatsapp Corrie op 0768232332 of kom kuier vir ons.Ons stuur ...
11/08/2026

Ons het so paar van hierdie blikkies in voorraad - R60 elk.

Whatsapp Corrie op 0768232332 of kom kuier vir ons.
Ons stuur pakkies met Pudo.

08/08/2026

Jippeee, dis naweek!

06/08/2026

Die lekker van Eenvoud.

Wanneer laas het jy geel mieliepap geëet?Ons het gewone wit en geel meel in  voorraad en dan lekker braaipap ook.  Kom k...
05/08/2026

Wanneer laas het jy geel mieliepap geëet?
Ons het gewone wit en geel meel in voorraad en dan lekker braaipap ook.
Kom kuier vir ons.

Address

46 Doringberg Street
Vaalpark
1946

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27768232332

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eenvoud posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category