13/08/2026
Vars uit die oond van Philíppe's Vars Gebak! 😍
🍫 Donker Sjokolade Koek – ryk, dekadent en smelt-in-die-mond lekker!
Kom sit, ontspan en geniet ’n koppie varsgebroude koffie saam met jou sny geluk by The Coffee Shop At Mediclinic Upington !☕🍰
📍 Oop vir almal – nie net vir pasiënte nie! 🥰
☎️ - 071 413 7565