ORC Tasting Room & Restaurant

ORC Tasting Room & Restaurant Our world-class wine tasting centre is located in the heart of the Northern Cape winelands, the town of Upington.
(1)

This attractive venue pays tribute to the rare natural beauty of our region with large wall decorations and high quality video footage depict

09/07/2026
Kom toetsbestuur môre, Vrydag, 10 Julie, u gunsteling voertuig en ontvang ’n gratis koffie!
09/07/2026

Kom toetsbestuur môre, Vrydag, 10 Julie, u gunsteling voertuig en ontvang ’n gratis koffie!

08/07/2026

Baie dankie vir al die ondersteuning van die afgelope naweek met ons ongelooflike 10de verjaarsdag viering.

Dankie aan ons awesome kunstenaars!
Ray Dylan
Duane Louw
George Vintage

Groot feesviering en great vibes.Live Rugby, live Music. Kerkmuis is die plek om te wees.Reël 'n tafel 079 594 1339
04/07/2026

Groot feesviering en great vibes.
Live Rugby, live Music. Kerkmuis is die plek om te wees.
Reël 'n tafel 079 594 1339

04/07/2026

Dit is 'n Groot opskop. Moet nie vir George Vintage en Duane Louw misloop nie. 3 Jule 26 @ 12.00 en 19.00.

Weereens baie dankie aan die groot borge wat betrokke was by ORC Tasting Room & Restaurant se blanket run van die afgelo...
24/06/2026

Weereens baie dankie aan die groot borge wat betrokke was by ORC Tasting Room & Restaurant se blanket run van die afgelope naweek! Julle is kookwater! Baie mense gaan so lekker warm wees die res van dié winter!

Steel Disciples Upington, Kobus Duvenhage Bouers, PA Stationers / Quick Print - Upington, Zelco Motors Upington, Hanekom Plant & Civils, My 4x4 Fitment, Adpoint Trading 80 Upt Krematorium, Vintage Motor Club & CF Moto!

Sonder julle sou hierdie nie moontlik gewees het nie!

23/06/2026

Baie dankie aan elke liewe persoon wat ’n tydjie afgeknyp het om dié dag ’n groot sukses te maak! Sonder julle sou dit nie moontlik wees nie.

As gevolg van jul gaan dié in nood lekker warm en snoesig wees!

Dit is altyd vir ons lekker om deel te wees en iets goed vir die gemeenskap te doen! 😁
22/06/2026

Dit is altyd vir ons lekker om deel te wees en iets goed vir die gemeenskap te doen! 😁

🌟 KOM DEEL IN DIE WARMTE! 🌟Hierdie Saterdagoggend nooi Die Kerkmuis Restaurant jou en jou familie na ons Kombers Kuier –...
17/06/2026

🌟 KOM DEEL IN DIE WARMTE! 🌟

Hierdie Saterdagoggend nooi Die Kerkmuis Restaurant jou en jou familie na ons Kombers Kuier – 'n oggend van heerlike ontbyt, warm koffie, goeie geselskap en omgee vir ons gemeenskap. ❤️🫶

Bring 'n kombers saam en help ons om hierdie winter 'n verskil te maak in iemand se lewe. Alle komberse en fondse word aangewend vir mense in nood.

🥓 Geniet 'n smaaklike ontbyt vir slegs R150 per persoon en kuier saam met motorfietse, ou motors en wonderlike mense wat almal dieselfde doel deel – om hoop en warmte te versprei.

🙏 'n Opregte dankie aan al ons borge! Julle ondersteuning maak hierdie geleentheid moontlik. Ons waardeer elke bydrae en elke hand wat help om ons gemeenskap warmer te maak. 💛 P A Stationers-Quick Print, Steel Disciples Upington, Zelco Motors Upington, Kobus Duvenhage Bouers, Upington Toyota

📅 Saterdag | 20 Junie 2026
🕘 09:00 – 11:00
📍 158 Schröderstraat, Upington

Bring 'n kombers. Bring jou familie. Bring jou hart. Ons sien uit daarna om saam met julle te kuier! ❤️

MaaknVerskil WinterOmgee DankieBorge OntbytMetnDoel

Address

158 Schröder Street
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:00 - 21:00
Tuesday 08:00 - 21:00
Wednesday 08:00 - 21:00
Thursday 08:00 - 21:00
Friday 08:00 - 21:00
Saturday 08:00 - 21:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ORC Tasting Room & Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to ORC Tasting Room & Restaurant:

Share

Category