Stop 22 Padstal

Stop 22 Padstal Hier by Stop 22 wil ons hê ons gaste moet terug sit en die nostalgie herleef van “toe ons jonk was”.

Die tye toe ons huistoe moes gaan as die straatligte aankom maar met ‘n moderne glans. Waar jy jou foon neersit en tyd spandeer saam met jou geliefdes.

Ons is toe vandag!
24/09/2026

Ons is toe vandag!

23/09/2026
Onthou asb ons is more TOE!!
23/09/2026

Onthou asb ons is more TOE!!

Want verf is mos lekker!!!  !
23/09/2026

Want verf is mos lekker!!! !

Maak jou eie Boba "kit" - reg vir die skoolvakansie!!!
22/09/2026

Maak jou eie Boba "kit" - reg vir die skoolvakansie!!!

Ons is TOE op Erfenis dag - 24 September 2026!
21/09/2026

Ons is TOE op Erfenis dag - 24 September 2026!

Ons is reg vir die skoolvakansie - op die spyskaart:BobaKreatiewe hoekieKom verf, teken, spoeg en plak, eet 'n roomys - ...
21/09/2026

Ons is reg vir die skoolvakansie - op die spyskaart:

Boba
Kreatiewe hoekie

Kom verf, teken, spoeg en plak, eet 'n roomys - suig aan 'n Boba - of kom relax net bietjie uit die huis uit want - die vakansie is kort en voor jy oè uitvee is dit die laaste kwartaal van 2026!!

Want dis tog te lekker om jouself te pamper!!!
20/09/2026

Want dis tog te lekker om jouself te pamper!!!

Is elke dag nie veronderstel om vadersdag te wees nie?
19/09/2026

Is elke dag nie veronderstel om vadersdag te wees nie?

Address

N14
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27840414491

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stop 22 Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stop 22 Padstal:

Share

Category