Annie's Meals
- Home
- South Africa
- Ulco
- Annie's Meals
Annie's Meals bied tuisgemaakte gevriesde babakos op bestelling aan besige mammas wat wil verseker dat hulle babas gebalanseerde etes eet. Besigheid is gesluit
(1)
Address
Ulco
8390
Telephone
Website
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Annie's Meals posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Contact The Business
Send a message to Annie's Meals:
Category
Our Story
Ons is twee vriendinne wat die behoefte aangehoor het van mammas wat graag tuisgemaakte, gesonde babakos in die vrieskas beskikbaar wil hê vir tye wanneer daar nie tyd is vir kook nie. Ons het gevolglik 'n spyskaart uitgewerk vir babas vanaf 6 maande tot 1 jaar en besluit om die kos op bestelling aan te bied. Vanweë Ulco se ligging, het ons sperdatums opgestel vir aflewerings in Kimberley en Bloemfontein. Dricky Wessels &Sunette van Staden
In Januarie 2018 het Monique Jeppe die besigheid oorgeneem en is tans nog besig met baie nuwe mammas wat weekliks bestel. Sy het die 1-5 Kleuter kos einde Januarie bekend gestel, omdat Annie op die stadium al baie ouer is en die Stap 3 kos hoeveelheid te min geword het om haar versadig te maak.
Kontak my vir bestellings as ook meer inligting:
Monique Jeppe: 074 367 2520