29/10/2013
opsoek na 'n bekostigbare plek vir joujaareind funksie Kom sien ons vir 'n smaakvolle rustige admosveer vir 'n sinvolle afsluiting van 'n jaar se harde werk. bel ons by 015 3077105 en vermy teleurstelling ons tapas en pizzas en pims is die beste in die dorp.