22/09/2026
Welkom by Amanzi se eie Olive Tree Restaurant! 🍽️ 🫒
Jy hoef nie te oornag om Amanzi te geniet nie. Bring jou vriende, familie of daardie persoon wat altyd sê “ons moet iets gaan doen” en kom geniet lekker kos in ’n warm, rustige atmosfeer.
Nie seker of dit die moeite werd is nie? Loer gerus wat jy uitmis… en kom beleef dit sommer self!