Die Spens

Die Spens Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Spens, Coffee shop, 3 Deena Street, Thabazimbi.

Vanaand by Die Spens... lekker Chicken A'la King op rys.  Slegs R100 per porsie.  Bestellings word geneem by 0767639472 ...
15/06/2026

Vanaand by Die Spens... lekker Chicken A'la King op rys. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur. Etes kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Vanaand by Die Spens... lekker Bees Lasagne met groen boontjies. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 07676...
12/06/2026

Vanaand by Die Spens... lekker Bees Lasagne met groen boontjies. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur. Ete kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Vanaand by Die Spens... lekker kook kos... Oondgebakte Hoender dye met rys en sous, gebraaide aartappels met n skorsie g...
11/06/2026

Vanaand by Die Spens... lekker kook kos... Oondgebakte Hoender dye met rys en sous, gebraaide aartappels met n skorsie gevul met gemengde groente. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur. Ete kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Vanaand by Die Spens... lekker Spaghetti Bolognese.  Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12...
10/06/2026

Vanaand by Die Spens... lekker Spaghetti Bolognese. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur. Ete kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Vanaand by Die Spens... lekker Mini Eisbein met n aartappel spud( uitgeholde gebakte aartappel, gevul met bacon uie en k...
09/06/2026

Vanaand by Die Spens... lekker Mini Eisbein met n aartappel spud( uitgeholde gebakte aartappel, gevul met bacon uie en kaas mengsel) en soetwortel met ertjies. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur. Ete kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Vanaand by Die Spens... Lekker groot vetkoek met Kerrie maalvleis of Hoender mayo.  Slegs R55 per porsie.  Bestellings w...
08/06/2026

Vanaand by Die Spens... Lekker groot vetkoek met Kerrie maalvleis of Hoender mayo. Slegs R55 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur. Ete kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Vanaand by Die Spens... lekker Vis en chips. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12uur.  Et...
05/06/2026

Vanaand by Die Spens... lekker Vis en chips. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12uur. Etes kan afgehaal word tussen 4uur en 5:30.

Vanaand by Die Spens... lekker dik Groente sop met 3 vetkoekies... slegs R75 per porsie. Bestellings word geneem by 0767...
04/06/2026

Vanaand by Die Spens... lekker dik Groente sop met 3 vetkoekies... slegs R75 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur
Ete kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Vanaand by Die Spens... lekker bees kerrie en rys. Lekker groot porsie. Slegs R100 elk. Bestellings word geneem by 07676...
03/06/2026

Vanaand by Die Spens... lekker bees kerrie en rys. Lekker groot porsie. Slegs R100 elk. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12uur. Ete kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Vanaand by Die Spens... heerlikke Herders pastei met Soet patat rolle. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by...
02/06/2026

Vanaand by Die Spens... heerlikke Herders pastei met Soet patat rolle. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur. Ete kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Address

3 Deena Street
Thabazimbi
0387

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27767639472

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Spens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Spens:

Share

Category