Wikkel Vingers

Wikkel Vingers Self gebreide diertjies, boekmerke, sakke en nog meer. Alles word hand gebrei deur Marinda Burger

Kom maak ñ draai, ons staan by die Harbour Cafe!
17/12/2025

Kom maak ñ draai, ons staan by die Harbour Cafe!

30/10/2025

Saterdag 1Nov markdag by Harbour Café

Dis die af gelope 5 jaar se gehekel  diertjies so het die tegniek oop ver beter
05/10/2025

Dis die af gelope 5 jaar se gehekel diertjies so het die tegniek oop ver beter

Wikkelvingers  ek neem bestelling op vingerpoppe /fingerpuppet sien voorbeeld en neem Bestelling op unieke diertjie of i...
18/08/2025

Wikkelvingers ek neem bestelling op vingerpoppe /fingerpuppet sien voorbeeld en neem Bestelling op unieke diertjie of ieste specials

My kontak my op 060 586 8217  whatsapp
14/12/2024

My kontak my op 060 586 8217 whatsapp

Kom kyk ons is hier by  Harbour Café  ons vanaf 9H00 16H00
14/12/2024

Kom kyk ons is hier by Harbour Café ons vanaf 9H00 16H00

Kom loer by ons stalletjie ons staan vandag dag binne die Habour cafè  ons is  tot 4uur hier
14/12/2024

Kom loer by ons stalletjie ons staan vandag dag binne die Habour cafè ons is tot 4uur hier

19/10/2024
Ek hekel al die goedjie en meer en op bestelling  as julle iets wil hê wat nie hier is kontant my asb by 060 586 8217
30/09/2024

Ek hekel al die goedjie en meer en op bestelling as julle iets wil hê wat nie hier is kontant my asb by 060 586 8217

Kom kuier die 27ste saam ons by die Shed. Baie oulike goedjies om te koop, hoop om julle daar te sien.
16/04/2024

Kom kuier die 27ste saam ons by die Shed. Baie oulike goedjies om te koop, hoop om julle daar te sien.

Hello almal.Ons staan more die 21 and die 22ste vanaf 9uur die ogend tot en met 3 uur  die middag, by die vaardigheid sk...
20/12/2023

Hello almal.

Ons staan more die 21 and die 22ste vanaf 9uur die ogend tot en met 3 uur die middag, by die vaardigheid skool in struisbaai.

Sal lekker wees om julle daar te sien. Bring die hele familie saam.

Address

Struisbaai

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wikkel Vingers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share