23/09/2026
Heritage Day plan: braaivleis en bier ๐ฟ๐ฆ๐ฅ๐บ
Kom maak โn behoorlike plan van jou honger met ons Heritage Mixed Grill Special vir R189 - en voeg sommer โn 500ml Castle Draught vir net R15 by!
Dis mos nou hoe โn mens Heritage Day vier. ๐ฆ๐ฟ๐ฆ