23/03/2022
π’π’π’π’π’π’π’π’π’π’
Moet asb nie bekommerd wees oor die krag wat af is mΓ΄re tussen 8h00 en 16h00 nie, by Chick or Fish kan ons julle magies nogsteeds vol maak met die lekkerste vis of hoender. Kom maak gerus 'n draai by ons by die Fynbos Sentrum, Stilbaai Wes. Of skakel ons by 076 913 3660.