Allegaartjie

Allegaartjie Allegaartjie – ’n unieke kombinasie van stylvolle meubels, dekor, geskenke en heerlike kos in Stilbaai. Kom kuier vir iets moois en iets lekker!

New arrivals are officially on the floor! Layer up this season with earthy tones, intricate textures, and everyday comfo...
25/06/2026

New arrivals are officially on the floor!

Layer up this season with earthy tones, intricate textures, and everyday comfort.




Mini Lemon MeringueGolden, toasted meringue clouds over a perfectly tangy lemon filling. The ultimate bite-sized treat i...
23/06/2026

Mini Lemon Meringue

Golden, toasted meringue clouds over a perfectly tangy lemon filling.

The ultimate bite-sized treat is waiting for you at Allegaartjie.

Come grab yours today! ✨




Ons is bitter trots om aan te kondig dat Allegaartjie vir 5 Best of Hessequa 2026 Awards genomineer is!Hierdie is vir di...
22/06/2026

Ons is bitter trots om aan te kondig dat Allegaartjie vir 5 Best of Hessequa 2026 Awards genomineer is!

Hierdie is vir die hele Allegaartjie span én vir julle wat ons droom ondersteun.

🏆 Ons is vir die volgende genomineer:

• Beste vir Gesinsuitstappie (Family Outing)
• Beste Bakkery (Bakery)
• Bwste Koffiewinkel (Coffee Shop)
• Beste Dekor & Blomme (Function Decor & Flowers)
• Beste Geskenk- & Spesialiteitswinkel (Gift & Specialty Store)

🗳️ Help ons om Stilbaai op die kaart te hou!

🔗 Klik op die skakel in ons bio om te stem.

Add a pop of color to your everyday look! Our collection of handmade crochet tote bags has officially landed on the shel...
20/06/2026

Add a pop of color to your everyday look!

Our collection of handmade crochet tote bags has officially landed on the shelves.

Each piece is uniquely crafted with detailed granny square designs, making them the perfect statement accessory for market mornings, beach days, or coffee dates.

Full of bohemian charm.

19/06/2026
True style isn’t loud; it’s built on solid layers, rich textures, and classic blues. Elevate your shelves or living area...
18/06/2026

True style isn’t loud; it’s built on solid layers, rich textures, and classic blues. Elevate your shelves or living area with these pieces.




BARISTA POS BESKIKBAAR.Allegaartjie is opsoek na ’n vriendelike en betroubare barista om by ons span aan te sluit.As jy ...
17/06/2026

BARISTA POS BESKIKBAAR.

Allegaartjie is opsoek na ’n vriendelike en betroubare barista om by ons span aan te sluit.

As jy ’n liefde het vir goeie koffie, daarvan hou om met mense te werk en gemaklik is om ook kliënte by tafels te bedien, wil ons graag van jou hoor. Ons soek iemand wat deel wil wees van ’n warm, kreatiewe en gasvrye omgewing waar goeie diens en lekker koffie hand aan hand gaan.

Wat ons soek:
• Passie vir koffie en kliëntediens
• Ondervinding as barista
• Positiewe houding en bereidheid om te leer
• Bereid om ook as kelner te help wanneer nodig
• CV moet verwysings van vorige werkgewers insluit.

Sluitingsdatum vir aansoeke sluit 26 Junie 2026

📍 Hoofweg Wes 165, Stilbaai
Stuur jou CV na:
📧 [email protected]
of kom gee dit sommer in die winkel af.

Ken jy iemand wat perfek vir hierdie rol sal wees? Tag hulle hieronder.

Skep ’n huis wat jou verwelkom.By Allegaartjie Lifestyle glo ons dat die mooiste ruimtes diegene is wat warmte, karakter...
15/06/2026

Skep ’n huis wat jou verwelkom.

By Allegaartjie Lifestyle glo ons dat die mooiste ruimtes diegene is wat warmte, karakter en persoonlikheid uitstraal. Van handgeweefde mandjies en dekoratiewe muurstukke tot unieke spieëls en tydlose dekor – elke item is sorgvuldig gekies om jou huis in ’n tuiste te omskep.

Kom ontdek natuurlike teksture, neutrale kleure en besonderse dekor wat perfek pas by enige styl.

✨ Dekor wat inspireer.
✨ Gehalte wat hou.
✨ Besonderhede wat die verskil maak.

Besoek Allegaartjie Lifestyle en vind daardie spesiale stuk wat jou ruimte voltooi.

Na ’n lang tyd is die wag verby. Hierdie Vrydag en Saterdag is dit burger-tyd! Ons is herlaai en reg om vir julle net di...
11/06/2026

Na ’n lang tyd is die wag verby. Hierdie Vrydag en Saterdag is dit burger-tyd! Ons is herlaai en reg om vir julle net die beste op te dien.

🔥 Die geheim?
Geen klaargekoopte, gevriesde patties hier nie. Ons maak ons eie patties van kraakvars, gehalte bestanddele vir daardie regte tuisgemaakte smaak.

Bring die familie, bring jou vriende, of kom laai net ’n lekker wegbreek-ete op.

📍 Slegs Vrydag en Saterdag beskikbaar. Moenie uitmis nie!




Berei jouself voor vir 'n heerlike vars ontploffing! ❄️  Barkleys Tastefully Intense Mints en Gom!Of jy nou 'n vinnige h...
11/06/2026

Berei jouself voor vir 'n heerlike vars ontploffing! ❄️ Barkleys Tastefully Intense Mints en Gom!

Of jy nou 'n vinnige hupstoot nodig het of 'n langdurige vars smaak soek, hierdie klassieke blikkies is die perfekte bykomstigheid vir jou handsak of motor.

Address

Hoofweg-Wes 165
Stilbaai
6674

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

+27287543299

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Allegaartjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Allegaartjie:

Share