18/08/2026
Hier by Jardine's Deli - Stilbaai wรฉรฉt ons al: kinders hou van die strand โฑ๏ธ๐โโ๏ธ - รฉn hulle hou van hul mooi verjaarsdagkoeke!
Kyk net na diรฉ koeke met strandtemas en ander temas ook, wat kinderharte al gelukkig gemaak het!๐๐ด
Vir bestellings vir verjaarsdagkoeke en vir enige ander spesiale geleenthede, stuur vir Jessica 'n WhatApp by 072 412 6223.
Jardine's Deli - Stilbaai se heerlike, vars tuisgebak is steeds beskikbaar op die rakke by SPAR en OK Foods in Stilbaai en by SPAR Riversdale.
Hier is oa 'n verskeidenheid terte, koek en kleiner eetgoed waarvoor jy net nie 'nee' kan sรช nie...
Geniet dit!