11/09/2026
🍷 ```DIEMERSDAL KOM STILBAAI TOE!```🍷
Diemersdal-wyne is ’n groot gunsteling in Stilbaai *Kom proe onder andere Grüner Veltliner, Winter Ferment, Malbec, Pinotage Reserve, Sauvignon Rosé & Blanc de Blanc* – iets ’n bietjie anders as die gewone Diemersdal-gunstelinge.
En dan is daar Hulle by die See se feesmaal… 👇
STARTER | HARVEST TABLE
Warm focaccia • Assorted cheeses & seasonal fruit • Green figs • Crispy Parma ham
MAIN | SHARED FEAST
Slow-braised beef short rib • Red w**e jus
Hasselback potatoes with chive labneh • Honey-glazed vegetables with cashew nut brittle • Tomato, cucumber, soft mozzarella & basil salad
DESSERT
Raspberry sorbet in a lemon shell • Almond praline • Cotton candy
🍷Hulle by die See
🍷29 September | 18:30
🍷R470 pp
*En onthou – ons het nie ’n proe in Oktober nie! So maak seker jy mis nie hierdie een nie.*
📞 Bespreek nou by Stilbaai Kelders | 028 754 1655