Karoo Lekker

Karoo Lekker Business closed

13/05/2024
๐Ÿ“Œ Note ๐Ÿ“Œ                                     Available today:                          ๐Ÿ”ฅSoup with slice bread.          ...
11/04/2024

๐Ÿ“Œ Note ๐Ÿ“Œ
Available today:

๐Ÿ”ฅSoup with slice bread.

๐Ÿ”ฅSmall pizza.

๐Ÿ”ฅSpaghetti Bolognese.

๐Ÿ”ฅPies.

๐ŸŒฅ๏ธLovely winter warmers on this cold day ๐ŸŒฅ๏ธ

Freshly baked today just in time to brighten up your Easter weekend ....๐Ÿฐ
27/03/2024

Freshly baked today just in time to brighten up your Easter weekend ....๐Ÿฐ

Oulike handgeverfde kombuis stelle beskikbaar enige ander tema kan geverf word op aanvraag.Adorable handpainted kitchen ...
21/03/2024

Oulike handgeverfde kombuis stelle beskikbaar enige ander tema kan geverf word op aanvraag.
Adorable handpainted kitchen sets available, if another theme is wanted it can be requested.

New stock arrived. Beautiful crosses to enhance a wall or to hang up next to a picture of a beloved that has passed on.
21/03/2024

New stock arrived. Beautiful crosses to enhance a wall or to hang up next to a picture of a beloved that has passed on.

Rolling Thunder group van Johannesburg en twee manne van die Hells Angels van die Kaap het 'n draaitjie kom maak hier in...
08/03/2024

Rolling Thunder group van Johannesburg en twee manne van die Hells Angels van die Kaap het 'n draaitjie kom maak hier in Steynsburg en gesorg vir groot opwinding in ons klein dorpie, was lieflik om julle te ontmoet en julle te kon bedien met n lekker ete en drink goedtjies alles wat mooi is vir die res van julle road trip ๐Ÿ๐Ÿ๐Ÿ

๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธOns doen ook groot koeke op bestelling ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ
04/03/2024

๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธOns doen ook groot koeke op bestelling ๐ŸŒธ๐ŸŒธ๐ŸŒธ

Kom kry jou reenboog in n koppie op hierdie onweersdag teen net R20 ๐ŸŒˆ
04/03/2024

Kom kry jou reenboog in n koppie op hierdie onweersdag teen net R20 ๐ŸŒˆ

Vars gebakte dadelbrood R20 vir n hele een of R1 vir 'n snytjie, beperkte voorraad so moenie op jou laat wag nie  ๐Ÿ‘€
29/02/2024

Vars gebakte dadelbrood R20 vir n hele een of R1 vir 'n snytjie, beperkte voorraad so moenie op jou laat wag nie ๐Ÿ‘€

Kom maak gerus n draaitjie ons sal love om almal se gesiggies te sien ๐ŸŒผ๐ŸŒป๐ŸŒธ
29/02/2024

Kom maak gerus n draaitjie ons sal love om almal se gesiggies te sien ๐ŸŒผ๐ŸŒป๐ŸŒธ

Address

Closed
Steynsburg
5920

Telephone

+27714388450

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Lekker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karoo Lekker:

Share

Category